Bloots

Die woordeboek sê die erotiek gaan oor al die verskynsels en gevoelens van “sinlike” liefde, en oor die kuns “om lief te hê”. more
Imprint:
Tafelberg
Format:
Softcover
Average customer rating:
 (Reviews)

In stock

Delivery:
South Africa Next working day in SA main centres if ordered weekdays before 12h00
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller
3rd Party:
New from R 120.00
Now:
R210.00
eBucks:
eB2 100
Discovery Miles:
2 100
  • Pintrest

Short description

Die woordeboek sê die erotiek gaan oor al die verskynsels en gevoelens van “sinlike” liefde, en oor die kuns “om lief te hê”.

Long description

Die erotiek was nog altyd met ons en sal altyd met ons wees – nie net in die slaapkamer nie, maar ook in vele mooi dinge in die wêreld om ons: ’n Rodin-beeldhouwerk, ’n Picasso-skildery, ’n Dvorák-simfonie, ’n Zeferelli-rolprent, ’n Ferrari-ontwerp of Alexander McQueen-tabberd… Maar erotiek het nie altyd met die liefde te make nie. Soms is dit sinloos, sedeloos, waansinnig en onsinnig ... Erotiek hoef nie noodwendig sag, pienk en romanties te wees nie. In Afrikaans het ons al bundels gehad wat dié onderwerp aanraak – dink maar aan Lyfspel/Body Play (1994), Rachelle Greeff se versameling erotiese verhale deur vroue; Johann de Lange en Antjie Krog se bundel Die dye trek die dye aan (1998), en meer onlangs was daar Maanvrug en Slavin deur Annelise. Maar die tyd is ryp vir ’n vars blik op die erotiek in Afrikaans. Tafelberg het die omvangrykste bundel oor die erotiek bedink: Bloots bevat verhale van ou hande en nuwe stemme; digters, joernaliste, skrywers, sangers, sakemense, sosiale vlinders, sekskatjies, tuiniers, politici, komediante, kosmense, kerkmense, kunstenaars, kommentators, ekonome, en regisseurs. Daar’s ma’s en pa’s, oumas en oupas, weduwees en wewenaars, ougetroudes, geskeides, alleenlopers. Van hulle is bekend, ander minder bekend. Bloots is lyfliteratuur uit die boonste rakke.

Product details

Publisher:
NB Uitgewers / Publishers
ISBN:
9780624054290
Publication date:
June 2012
Length:
213mm
Width:
137mm
Pages:
288
Audience:
General
Pages:
288

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  Ry dit Bloots
Reviewed by Unknown from Kempton Park, South Africa on 03 May 2013

Iets Alternatiefs as die gewone ... maar met 'n stoute kinkel. Ry hom Bloots!

Was this review helpful?    

More buying options

Sell yours here
Showing 1-10 of 1 listing(s).
Price Condition Seller Comments Buy from 3rd Party
R120.00 + R35.00 Post office delivery New Estelle Frost

Rating:

Ask a question (0)
Member since:
12 Jun 2013
Location:
Somerset Park, South Africa

Delivery: Dependent on 3rd party seller

Comments: I have not even read through it. Its not the book I actually wanted , so its really brand new

Add to basket