Blouwillestories

Author:
Willem Theron
Format:
Softcover

Now:R130.95
eBucks:eB1310

South Africa

Delivery:
Usually within 7 working days.
Seller:
kalahari.com

Blouwillestories

Short description

Blouwillestories is 'n keur uit Willem Theron se weeklikse rubrieke in Beeld, Die Burger en Volksblad die afgelope agt jaar en is geskryf in 'n humoristiese, tong-in-die-kies-trant. Dit handel hoofsaaklik oor die lewe in die Ou en Nuwe Suid-Afrika.

Long description

Blouwillestories is ʼn keur uit Willem Theron se weeklikse rubrieke in Beeld, Die Burger en Volksblad die afgelope agt jaar en is geskryf in ’n humoristiese, tong-in-die-kies-trant. Dit handel hoofsaaklik oor die lewe in die Ou en Nuwe Suid-Afrika. Blouwillem vertel onder andere van sleepwabestuurstegnieke (of ’n tekort daaraan), snorkers in die Wildtuin, sonde met jou bure se honde en met jou honde se bure, bleskoppe en krullebolle, skooltake in die nuwe bedeling en treinry in die ou bedeling. Blouwillem se “skertse” sal geniet word deur mense van feitlik alle ouderdomme (die gesensorde verhale sal selfs die kinders vermaak) wat graag die humor in (soms ernstige) situasies raaksien en waardeer. Blouwillestories is die ideale geskenkboek!

Product details

Publisher:
PROTEA BOEKHUIS
ISBN:
9781869191542
Publication date:
July 2007
Length:
222mm
Width:
148mm
Weight:
240g
Edition:
New title
Pages:
130

Other products to consider

T.O. Honiball trilogie: Oom Kaspaas; Jakkals en wolf; Adoons-hulle
T.O. Honiball trilogie: Oom Kaspaas; Jakkals en wolf; Adoons-hulle

Author:
T.O. Honiball
Now R161.95
(eB 1620)
Alles goed en wel: Lagstories na willekeur
Alles goed en wel: Lagstories na willekeur

Author:
Abraham H. de Vries
Now R155.95
(eB 1560)
Kopreis
Kopreis

Author:
Gerrit Rautenbach
Now R162.95
(eB 1630)
Norrevok
Norrevok

Author:
C. Johan Bakkes
Now R184.95
(eB 1850)

Customer reviews & ratings

Buy this product

Blouwillestories

Blouwillestories

Now:R130.95
eBucks:eB1310
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project