Short description
'n Boemerang wat hom tref, sorg vir 'n ontmoeting tussen Lelanie Strydom en Henk Robertson. Later besef hulle dat die liefde soos 'n boemerang is - nes jy dink jy het dit verloor, tref dit jou teen die kop.
Customer reviews & ratings