Short description
Die moderne boer staan deesdae voor probleme soos koste wat astronomies eskaleer, produkpryse wat val en stygende rentekoerse op grondpryse.
Long description
Die moderne boer staan deesdae voor probleme soos koste wat astronomies eskaleer, produkpryse wat val en stygende rentekoerse op grondpryse. Die faktore noodsaak boere om hul sake- en bestuursvernuf uit te brei ten einde te verseker dat die plaas ekonomies bestuur word. Hierdie boek bevat die grondbeginsels van finansiele bestuur, ontleding en beheer.