Boereverraaier

Die straf vir dié verraad? Die dood.

In een geval moes kommandolede van hul voormalige makkers teregstel, terwyl vier broers van Wakkerstroom... more

Subtitle:
Teregstellings tydens die Anglo-Boereoorlog
Author:
Albert Blake
Format:
Softcover
Edition:
1
Average customer rating:
 (Reviews)

In stock

Delivery:
South Africa Next working day in SA main centres if ordered weekdays before 12h00
Seller:
kalahari.com
Was:
R220.00
Now:
R160.00
eBucks:
eB1 600
Discovery Miles:
1 600
  • Pintrest

Short description

Die straf vir dié verraad? Die dood.

In een geval moes kommandolede van hul voormalige makkers teregstel, terwyl vier broers van Wakkerstroom wat die wapen opgeneem het teen die Boeremagte almal op dieselfde dag gefusilleer is.

Albert Blake het argiewe gefynkam, vergete grafstene gevind en die nageslag van tereggesteldes opgespoor om vas te stel hoe diep die verskynsel van verraad die Afrikaner geraak het. Hy het selfs afgekom op teregstellings wat nie vantevore al opgeteken is nie.

Hy haal uit dagboeke en veldverslae aan om die teregstellings dramaties te herskep. Blake ontbloot hoe Boereverraad tydens die dekades van Afrikaner-nasionalisme onder die mat gevee is, maar ook hoe dit tot in die 20ste eeu nog by Afrikaners gespook het.

“Hierdie is die enigste en mees betroubare . . . manuskrip oor die onderwerp ooit in Suid-Afrika geskryf.”

Long description

A gripping account of Boer treason during the Anglo-Boer War. Boer turned on Boer when burghers joined the British forces or helped them in any other way. With extracts from diaries and field reports Albert Blake recounts the drama of executions by firing squad and highlights the trauma it inflicted on both the executioners and family of the executed.

Product details

Imprint:
Tafelberg
Publisher:
NB Uitgewers / Publishers
ISBN:
9780624049227
Publication date:
November 2010
Length:
222mm
Width:
152mm
Weight:
500g
Edition:
1
Pages:
352
Illustrations:
Illustrations
Audience:
General
Pages:
352