Short description
In hierdie bundel word die komposisies van tien siklusse gepubliseer – in die eie handskrif van die komponis.
Long description
In hierdie bundel word die komposisies van tien siklusse gepubliseer – in die eie handskrif van die komponis. Daarby bied die lynsketse van Piet Grobler 'n eie vertolking van Boerneef se aardse poesie. Die publikasie van hierdie bundel val saam met die tagtigste verjaardag van die komponis en word in 'n beperkte oplaag uitgegee.