Bottervisse in Die Jem

Hierdie versameling verhale het aanvanklik in tydskrifte verskyn, en op aanvraag word dit weer in een bundel beskikbaar gestel. Van die eerste tot... more
Author:
Deon Meyer
Format:
Softcover

In stock

Delivery:
South Africa Next working day in SA main centres if ordered weekdays before 12h00
Seller:
kalahari.com
Was:
R155.00
Now:
R130.00
eBucks:
eB1 300
Discovery Miles:
1 300
  • Pintrest

Short description

Hierdie versameling verhale het aanvanklik in tydskrifte verskyn, en op aanvraag word dit weer in een bundel beskikbaar gestel. Van die eerste tot die laaste verhaal krul die leser se tone van pure leesgenot.

Long description

Deon Meyer se verstommende skrywerskap is aanvanklik gevestig as skrywer van ligte, lekkerlees verhale, en hierdie versameling is ‘n monument vir die reikwydte van sy talent. Van die eerste tot die laaste verhaal krul die leser se tone van pure leesgenot. Elke verhaal ontlok ‘n gevoel van deernis met die karakters, of ‘n uitbundige skaterlag. En die romantiek, hoewel onkonvensioneel, bly nie agterweë nie. Hierdie versameling verhale het aanvanklik in tydskrifte verskyn, en op aanvraag word dit weer hierin een bundel beskikbaar gestel. Deon Meyer is Suid-Afrika se voorste misdaadromanskrywer en is hier en internasionaal baie bekend. Hy die ATKV Prosaprys reeds twee keer gewen. Hy was ook al ontvanger van prestigeryke internasionale literêre pryse (vir die Franse vertalings van sy romans Feniks en Orion).

Product details

Imprint:
LAPA
Publisher:
LAPA
ISBN:
9780799339963
Publication date:
March 2008
Length:
212mm
Width:
137mm
Pages:
160
Audience:
General
Pages:
160

Customer reviews & ratings