Braai

Subtitle:
166 moderne resepte om te deel met familie en vriende
Author:
Hilary Biller; Jenny Kay; Elinor Storkey
Format:
Hardcover

Now:R180.95
eBucks:eB1810

South Africa

Delivery:
Usually within 12 working days.
Seller:
kalahari.com

Braai

Short description

Braai – 166 moderne resepte om te deel met familie en vriende is ’n wye versameling byderwetse braairesepte vir vandag se leefstyl. Braai is deel van die Suid-Afrikaanse lewenswyse en 'n groot gunsteling as dit kom by familie en vriende onthaal.

Long description

Braai - 166 moderne resepte om te deel met familie en vriende is ’n wye versameling byderwetse braairesepte vir vandag se leefstyl. Braai is deel van die Suid-Afrikaanse lewenswyse en 'n groot gunsteling as dit kom by familie en vriende onthaal. Of jy nou 'n oop vuur, 'n braaiketel of gasbraaier verkies, die resepte gaan jou aanspoor om uit te kom en die vars lug en puik plaaslike produkte ten beste te geniet. Die eenvoudige uitleg, lieflike foto's en maklike aanwysings maak van die titel 'n heerlike, nuttige hulpmiddel wat ewe veel inslag sal vind by groentjies en ervare braaiers.

Product details

Publisher:
Struik Publishers
ISBN:
9781770075078
Publication date:
September 2008
Length:
250mm
Width:
190mm
Weight:
872g
Pages:
176
Illustrations:
100 in full colour photographs

Other products to consider

Gesonde gesinskos
Gesonde gesinskos

Author:
Christelle Erasmus
Now R193.95
(eB 1940)
50 van die beste koekieresepte
50 van die beste koekieresepte

Author:
Human Rousseau
Now R130.95
(eB 1310)
Huisgenoot wenresepte 8
Huisgenoot wenresepte 8

Author:
Carmen Niehaus
Now R266.95
(eB 2670)

Customer reviews & ratings

Buy this product

The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project