Short description
’n Sielkundige, berader en teoloog met sy oor op die grond en jare se ondervinding in privaat praktyk, gee leiding oor hoe om ernstige en minder ernstige krisisse op ’n aantal terreine te hanteer. Gevallestudies en praktiese raad en wenke bring mee dat on