Short description
Die uitgawe van die gewilde Breingim oefeninge, het 'n splinternuwe omslag. Die eenvoudige dog uiters doeltreffende oefeninge in Breingim skud jou brein wakker, en slyp jou vermoëns en vaardighede.
Long description
Die uitgawe van die gewilde Breingim oefeninge, het 'n splinternuwe omslag. Die eenvoudige dog uiters doeltreffende oefeninge in Breingim skud jou brein wakker, en slyp jou vermoëns en vaardighede. Net 15 minute per dag oor twee maande kan 'n reuseverskil maak! Span breingim in teen aandagafleibaarheid, hiperaktiwiteit, onderprestasie of 'n swak selfbeeld. Die oefeninge is voorts waardevol om depressie, angs en spanning die hoof te bied, en vir die opskerping van visie, gehoor, oog-hand-koördinasie, lees en spel, geheue, kommunikasie, organisasievermoëns en konsentrasie.