Broers in die stryd

Subtitle:
Hollanders in die Anglo-Boereoorlog
Author:
Chris Schoeman
Format:
Hardcover

Now:R207.95
eBucks:eB2080

South Africa

Delivery:
Usually within 12 working days.
Seller:
kalahari.com

Broers in die stryd

Short description

Met die uitbreek van die Tweede Anglo-Boereoorlog in 1899 het ’n groot aantal Hollanders en Hollandse uitgewekenes by die Boere aangesluit. Hul redes het gewissel van lojaliteit teenoor hul gemeenskaplike afkoms tot sterk anti-Britse gevoelens en ’n soeke na avontuur.

Long description

Met die uitbreek van die Tweede Anglo-Boereoorlog in 1899 het 'n groot aantal Hollanders en Hollandse uitgewekenes by die Boere aangesluit. Hul redes het gewissel van lojaliteit teenoor hul gemeenskaplike afkoms tot sterk anti-Britse gevoelens en 'n soeke na avontuur. Broers in die stryd vertel van hierdie vrywilligers se beproewings – die meeste van hulle was ongewoond aan Suid-Afrika se ruwe landskap en strawwe klimaat. Aanhalings en persoonlike staaltjies uit hul dagboeke en memoires skilder 'n lewendige beeld van hul ontberings op kommando, die gedonder en chaos op die slagveld, en die trauma van kamerade wat rondom hulle sneuwel. Van die bekende figure in die boek is Cornelius van Gogh, broer van die skilder Vincent van Gogh; Frans Oerder, wat die Transvaal se eerste amptelike oorlogskunstenaar geword het; Jochem van Bruggen, wat die gesogte Hertzogprys vir Afrikaanse letterkunde vier keer gewen het; en ds. Herman van Broekhuizen, wat in 1896 vir Suid-Afrika rugby gespeel het en later as Suid-Afrikaanse ambassadeur in Den Haag gedien het. Broers in die stryd dek die hele spektrum van die Hollanders se rolle as soldate aan die verskillende gevegsfronte, ambulanspersoneel en militêre attaches, en hul lewe in oorsese krygsgevangenekampe.

Product details

Publisher:
ZEBRA PRESS
ISBN:
9781770223417
Length:
230mm
Width:
150mm
Pages:
256
First published:
01-11-2011

Other products to consider

Boer boy: Memoirs of an Anglo-Boer War youth
Boer boy: Memoirs of an Anglo-Boer War youth

Author:
Chris Schoeman
Now R207.95
(eB 2080)
200: The A to Z of the Anglo-Boer War
200: The A to Z of the Anglo-Boer War

Author:
Fransjohan Pretorius
Now R572.95
(eB 5730)
Recce: A Collector's Guide to the History of the South African Special Forces
Recce: A Collector's Guide to the History of the South African Special Forces

Author:
Matthew Kalkwarf; Paul Matthysen
Now R676.95
(eB 6770)

Customer reviews & ratings

Buy this product

Broers in die stryd

Broers in die stryd

Now:R207.95
eBucks:eB2080
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project