Brolloks en Bittergal

Author:
C.J. Langenhoven
Format:
Softcover
Average customer rating:
 (Reviews)

Now:R124.95
eBucks:eB1250

South Africa

Delivery time:
Usually within 4 working days.
Seller:
kalahari.com

Brolloks en Bittergal

Short description

Die verwerking konsentreer op die twee ou skelms, Brolloks en Bittergal, lekker bangmaak-karakters, wat vir baie geslagte heen kinders se tone laat omkrul het van vrees en bewing.

Long description

Die verwerking konsentreer op die twee ou skelms, Brolloks en Bittergal, lekker bangmaak-karakters, wat vir baie geslagte heen kinders se tone laat omkrul het van vrees en bewing. Maar eintlik is hulle twee dommies, en word elke keer uitoorle deur hulle "slagoffers" wat vernuftig deur verskeie diere gehelp word om uit die twee se kloue te ontsnap. Dit stories speel af in die Karoo en het die tipiese afmosfeer van die tyd en plek – en tussen die lyne is dit eintlik 'n humoristiese verhaal van twee mensvreters wat net nie die mas opkom nie.

Product details

Editor:
Leon Rousseau
Illustrator:
Nelda Vermaak
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
ISBN:
9780798149983
Publication date:
October 2008
Length:
280mm
Width:
210mm
Weight:
215g
Pages:
64

Other products to consider

Trompie die hoerskoolseun
Trompie die hoerskoolseun

Author:
Topsy Smith
Now R78.95
(eB 790)
Jasper-reeks Boek 4: Wat 'n diep duik!
Jasper-reeks Boek 4: Wat 'n diep duik!

Author:
Francois Maree
Now R27.95
(eB 280)
Droombos Boek 2: Klaas vakie se lang nag
Droombos Boek 2: Klaas vakie se lang nag

Author:
Annelize Bester
Now R63.95
(eB 640)
Droombos Boek 3: Reënboogfeetjie se ongeluk
Droombos Boek 3: Reënboogfeetjie se ongeluk

Author:
Annelize Bester
Now R63.95
(eB 640)

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  Klassieke Verhaal
Reviewed by Mev Allison Vermaak from Kaapstad on 24 October 2008
2620 of 5385 people found the following review helpful:

Toe ek in Sub A was (toe was dit nog nie grade nie) was die hoogtepunt van elke skooldag die storie-tyd. Ons juffrou het vir ons Brolloks en Bittergal gelees. Dié 2 mensvreter skelms het ons aandag gehou soos niks anders kon nie. Die verhaal is deur C.J. Langenhoven geskryf, en dit behoort op elke kind of grootmens se boekrak te staan. Nie net omdat C.J. Langenhoven 'n grootnaam in Afrikaans is nie, maar hierdie nuwe uitgawe is pragtig geïllustreer en is verwerk deur Leon Rousseau. Dié stories speel af in die Karoo, en Brolloks en Bittergal sal vir ure se leesgenot sorg.

Was this review helpful?    

Buy this product

Brolloks en Bittergal

Brolloks en Bittergal

Now:R124.95
eBucks:eB1250
In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project