Brug van die esels

Author:
Dalene Matthee
Format:
Softcover

Now:R175.95
eBucks:eB1760

South Africa

Delivery:
Usually within 7 working days.
Seller:
kalahari.com

Brug van die esels

Short description

Diamante is klein klippies, heilig, waarin oerlig gebere is. Araminta Rossouw het op universiteit in die geskiedenis van die Afrikanervolk gaan delf om haarself te probeer vind, en so afgekom op 'n barsie wat deur alles loop en waarvan niemand haar ooit gese het nie.

Long description

Diamante is klein klippies, heilig, waarin oerlig gebere is. Araminta Rossouw het op universiteit in die geskiedenis van die Afrikanervolk gaan delf om haarself te probeer vind, en so afgekom op 'n barsie wat deur alles loop en waarvan niemand haar ooit gese het nie. 'n Bars wat al groter word, en wat alles en almal aantas. Nou sien sy geen keuse nie - sy moet self op die bars langs loop, want as eiendomsagent sal sy nog baie kommissie moet verdien om vlerke te kan he vir wegvlieg. Maar diamante bied 'n vinnige ontsnaproete. Gevaarlik maar onweerstaanbaar. So begin 'n spel met die fassinerende blink klippies wat haar in 'n krisis laat beland wat sy met haar noukeurige berekenings nie kon voorsien nie. En wanneer alles verlore lyk, kom Koos Malherbe as prokureur in haar lewe. Hy wat genoeg gesien het om te weet dat dit 'n mens nie baat om 'n brug bo-oor die waarheid te probeer bou nie.

Product details

Publisher:
Tafelberg Publishers Ltd
ISBN:
9780624043195
Publication date:
January 2005
Length:
213mm
Width:
137mm
Weight:
245g
Edition:
New edition
Pages:
244

Other products to consider

Driftwood
Driftwood

Author:
Dalene Matthee
Now R121.95
(eB 1220)
Griet kom weer
Griet kom weer

Author:
Marita van der Vyver
Now R180.95
(eB 1810)
Puppet
Puppet

Author:
Joy Fielding
Now R113.95
(eB 1140)
The Copper Beech
The Copper Beech

Author:
Maeve Binchy
Now R113.95
(eB 1140)

Customer reviews & ratings

Buy this product

Brug van die esels

Brug van die esels

Now:R175.95
eBucks:eB1760
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project