Byleveld

Die pas afgetrede speurder Piet Byleveld is legendaries. Hy is die man wat sommige van Suid-Afrika se bekendste misdaadondersoeke, insluitend die... more
Subtitle:
Dossier van 'n Baasspeurder
Author:
Hanlie Retief
Format:
Softcover
Average customer rating:
 (Reviews)

In stock

Delivery:
South Africa Next working day in SA main centres if ordered weekdays before 12h00
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller
3rd Party:
New from R 195.00
Was:
R198.00
Now:
R172.00
eBucks:
eB1 720
Discovery Miles:
1 720
  • Pintrest

Short description

Die pas afgetrede speurder Piet Byleveld is legendaries. Hy is die man wat sommige van Suid-Afrika se bekendste misdaadondersoeke, insluitend die Leigh Matthews-ontvoering, opgelos het. Hy het 'n 100%-slaagsyfer met reeksmoorde.

Long description

Die pas afgetrede speurder Piet Byleveld is legendaries. Hy is die man wat sommige van Suid-Afrika se bekendste misdaadondersoeke, insluitend die Leigh Matthews-ontvoering, opgelos het. Hy het 'n 100%-slaagsyfer met reeksmoorde. In hierdie boek skryf bekende joernalis Hanlie Retief van Rapport, aan wie Byleveld sy dossiere eksklusief beskikbaar gestel het, oor sowat twintig van die mees berugte reeksmoordenaar-gevalle en talle van die ander moorde wat hy opgelos het. Tussendeur skets sy die storie van Byleveld se eie lewe. Die boek sluit volkleur foto's uit polisiedossiere in.

Product details

Imprint:
Umuzi
Publisher:
Random House Struik
ISBN:
9781415201428
Publication date:
September 2011
Length:
222mm
Width:
146mm
Weight:
583g
Pages:
272
Illustrations:
Fotos
Audience:
General
Illustrations:
Fotos
Pages:
272
Illustrated:
True

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  Hierdie boek kan jy nie neersit nie
Reviewed by Marize from Pretoria, South Africa on 03 October 2011
23 of 42 people found the following review helpful:

Ek het regtig hierdie boek baie geniet. Hanlie Retief het haarself goed van haar taak gekwyt - hou van die manier waarop sy hom (PB) opsom. Een van my gunsteling boeke

Was this review helpful?    

 

  Gripping
Reviewed by Anton from Pretoria, South Africa on 07 January 2013
4 of 8 people found the following review helpful:

Once you start reading, you cannot put the book down.

Was this review helpful?    

 

  Insiggewend
Reviewed by Chrystal from Cape Town on 18 April 2012
3 of 6 people found the following review helpful:

Vir 'n baie lang tyd het ek net altyd van Piet B gehoor. Uiteindelik kry jy die kans om die man agter die storie te leer ken. Die bietjie insig in sy private lewe maak dit ook baie interresant. Definitief 'n boek vir elke Suid-Afrikaner om te lees.

Was this review helpful?    

See more reviews

More buying options

Sell yours here
Showing 1-10 of 1 listing(s).
Price Condition Seller Comments Buy from 3rd Party
R195.00 + R35.00 Post office delivery New Bucket of Books

Rating:

Ask a question (0)
Member since:
12 Apr 2011
Location:
Tableview, South Africa

Delivery: Dependent on 3rd party seller

Comments: Ships within 3-5 working days

Add to basket