Only from 3rd party sellers

Carike, Ghoempie en Ghoeghoe kuier in Kinderland

Carike, Ghoempie en Ghoeghoe vir die eerste keer in boekvorm! Welkom in wonderlike, kleurvolle Kinderland, waar kinders gaan saamkuier met Carike,... more
Subtitle:
Plus CD met stories en liedjies deur Carike Keuzenkamp
Author:
Linda Korsten
Format:
Hardcover

3rd Party:
New from R 99.95
  • Pintrest

Short description

Carike, Ghoempie en Ghoeghoe vir die eerste keer in boekvorm! Welkom in wonderlike, kleurvolle Kinderland, waar kinders gaan saamkuier met Carike, haar twee maatjies, Ghoempie en Ghoeghoe, en al die ander spesiale mense van Kinderland. Kinders gaan belangrike lewenslesse leer deur na dié lekkerlees-stories én saamsingliedjies in hierdie boek te luister. Na kinders met hierdie boek klaar is, gaan hulle vir seker ook lewenslange maatjies wees van Carike, Ghoempie en Ghoeghoe!

Long description

Carike, Ghoempie en Ghoeghoe vir die eerste keer in boekvorm! Welkom in wonderlike, kleurvolle Kinderland, waar kinders gaan saamkuier met Carike, haar twee maatjies, Ghoempie en Ghoeghoe, en al die ander spesiale mense van Kinderland. Kinders gaan belangrike lewenslesse leer deur na die lekkerlees-stories en saamsing-liedjies in hierdie boek te luister. Na kinders met hierdie boek klaar is, gaan hulle vir seker ook lewenslange maatjies wees van Carike, Ghoempie en Ghoeghoe!

Product details

Illustrator:
Annette van Zyl
Publisher:
Christian Media Publishing
ISBN:
9781920460259
Length:
210mm
Width:
210mm
Weight:
305g
Pages:
32

Customer reviews & ratings

More buying options

Sell yours here
Showing 1-10 of 1 listing(s).
Price Condition Seller Comments Buy from 3rd Party
R99.95 + R35.00 Post office delivery New Lees & Leer

Rating:

Ask a question (0)
Member since:
24 Jun 2010
Location:
Paarl, South Africa

Delivery: Dependent on 3rd party seller

Add to basket