Cass Abrahams kook Kaap-Maleis

Author:
Cass Abrahams
Format:
Softcover

Now:R135.95
eBucks:eB1360

South Africa

Delivery time:
Usually within 4 working days.
Seller:
kalahari.com

Cass Abrahams kook Kaap-Maleis

Short description

Elke hoofstuk is steeds gestruktureer rondom een van die vele feeste wat die Kaapse Maleiers gereeld vier, met resepte van die spesiale disse wat vir spesiale geleenthede berei word.

Long description

Elke hoofstuk is steeds gestruktureer rondom een van die vele feeste wat die Kaapse Maleiers gereeld vier, met resepte van die spesiale disse wat vir spesiale geleenthede berei word. 'Nerens op aarde is daar nog 'n gemeenskap wat so graag fees vier as die Kaapse Maleiers nie; nerens op ons planeet 'n groep mense so toegewyd in hul danksegging aan die Almagtige vir die seeninge van die tafel nie …' skryf dr MC D'arcy in die voorwoord van hierdie titel. Kaap-Maleise kos is lank reeds gewild onder Suid-Afrikaners in alle kringe. Hierdie titel bevat resepte vir die ou gunstelinge, sowel as minder bekende, maar ewe smullekker disse wat tradisioneel op die tafels van die Kaapse Maleiers te vinde is. Cass Abrahams Kook Kaap-Maleis spog met heelwat nuwe resepte, onder andere tradisionele disse van ander groepe in ons multi-kulturele gemeenskap, wat stelselmatig deel geword het van die Kaap-Maleise kostradisie. Daar is uitgebreide opdienwenke buite die Kaap-Maleise kulturele konteks, en die asemrowende nuwe kosfoto's fokus op individuele borde kos, onweerstaanbaar aantreklike voorgesit, liewer as die oorvloed van die tradisionele Kaap-Maleise tafel wat so kenmerkend aan hulle feesviering is. Met hierdie nuwe benadering hoop Cass om die smullekker geregte waarvan die resepte al meer as 300 jaar van geslag tot geslag oorgedra word, van die gesinstafel tot in die beste restaurante te neem sodat almal wat ons pragtige land besoek die unieke geure en smake van Suid-Afrika se eeue-oue kostradisies kan geniet.

Product details

Publisher:
Metz Press
ISBN:
9781919992785
Publication date:
June 2008
Length:
260mm
Width:
193mm
Weight:
375g
Pages:
96

Other products to consider

Eenskotteltreffers
Eenskotteltreffers

Author:
Christelle Erasmus
Now R184.95
(eB 1850)
Nigella Christmas: Food, Family, Friends, Festivities
Nigella Christmas: Food, Family, Friends, Festivities

Author:
Nigella Lawson
Now R374.95
(eB 3750)
Jamie's Ministry of Food: Anyone Can Learn to Cook in 24 Hours
Jamie's Ministry of Food: Anyone Can Learn to Cook in 24 Hours

Author:
Jamie Oliver
Now R320.95
(eB 3210)
Coffee Love: 50 Ways to Drink Your Java
Coffee Love: 50 Ways to Drink Your Java

Author:
Daniel Young
Now R128.95
(eB 1290)

Customer reviews & ratings

Buy this product

Cass Abrahams kook Kaap-Maleis

Cass Abrahams kook Kaap-Maleis

Now:R135.95
eBucks:eB1360
In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
eBucks
 
Visa R200 voucher offer
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project