Short description
Beleef jou reis na die hemelse Jerusalem. John Bunyan is in 1628 in Engeland gebore en deur sy vrou na die here gelei.
Long description
Beleef jou reis na die hemelse Jerusalem. John Bunyan is in 1628 in Engeland gebore en deur sy vrou na die here gelei. Hy het gou hierna begin preek en is daarvoor in die tronk gegooi. Hierdie titel is gedurende die 12 jaar in die tronk geskryf.