Short description
Die kontroversiele saak van homoseksualiteit in die kerk word aangespreek in Daars 'n Gay Pastoor in My Kop. Die outeur het langer as 20 jaar geweier om sy homoseksualiteit te aanvaar.
Long description
Die kontroversiele saak van homoseksualiteit in die kerk word aangespreek in Daars 'n Gay Pastoor in My Kop. Die outeur het langer as 20 jaar geweier om sy homoseksualiteit te aanvaar. As jongman betree hy die huwelik met 'n wonderlike vrou. Hulle het saam 'n dogtertjie en hy word 'n suksesvolle AGS pastoor in Johannesburg. Maar as mens bly hy ontevrede en onvervuld. Die hart van die storie dui hoe sy vrou van hom skei, hy uiteindelik sy homoseksualiteit aanvaar en vrede en geluk vind in sy verhouding met Johan. Philip is huidiglik die pastoor van Die Kapel in Melville, Johannesburg. Die titel is 'n duidelike maar ook pynlike uitbeelding van die wroeging wat 'n gay man ervaar. Philip dring aan op totale eerlikheid; slegs deur eerlik te wees is hy instaat om die waarheid omtrent sy lewe te aanvaar. Sy oplettendheid sorg vir wonderlike insigte, nie net oor homoseksualiteit nie, maar ook verhoudings, die kerk en geloof. Philip se eerlike en intense soeke na waarheid word oorgedra deur die deurlopende insig wat op elke bladsy te voorskyn kom.
Customer reviews & ratings
Write a review for this product.
Rate this product.

No matter who you are !!!
Reviewed by Mrs Elizabeth Aletta Mauritz Rohland from Johannesburg on 07 January 2009
614 of 1309 people found the following review helpful:
I will recommend this book to every body that needs guidance to love themselfs, other people and God. The gay community will especially benefit from this book, Philip knows the subject of both being gay and Christianity. My cousin was so moved and hungry for the word of God that we have joint his church. The Chapel in Melville. What a blessing!
Was this review helpful?