Dad

Author:
Joan Hambidge
Format:
Softcover
Average customer rating:
 (Reviews)

Out of stock

South Africa


Dad Out of stock

Short description

In 'n poging om die verhoudings tussen ouers en kind uit te pluis, bied hierdie bundel 'n ander sy van die digter, naamlik die weekhartige omgee van 'n dogter vir haar ouers en veral die problematiek van 'n dogter teenoor die herinneringe oor haar pa.

Long description

In 'n poging om die verhoudings tussen ouers en kind uit te pluis, bied hierdie bundel 'n ander sy van die digter, naamlik die weekhartige omgee van 'n dogter vir haar ouers en veral die problematiek van 'n dogter teenoor die herinneringe oor haar pa. Sonder 'n sweem van swaarwigtigheid beeld sy waaksamig soos 'n "andersoortige sekretaris" die kortstondigheid van 'n aardse lewe uit. Sy word nie net haar vader se "geheuebank" nie, maar verstaan haarself ook beter in die taksering van sy nalatenskap. Nuwe en reeds gepubliseerde gedigte omarm mekaar rondom 'n bewustheid van hoe teleurstelling in retrospeksie kan groei tot deernis en berusting: Vandag nog ruik ek 'Old Spice' in tye van onsekerheid en angs of alleenheid."

Product details

Publisher:
Joho! Publishers
ISBN:
9780958488051
Publication date:
November 2006
Weight:
100g
Edition:
New title
Pages:
58

Other products to consider

Trippel sewe
Trippel sewe

Author:
Annelie Botes
Now R175.95
(eB 1760)
Charlotte Mew Selected Poems: Charlotte Mew
Charlotte Mew Selected Poems: Charlotte Mew

Author:
Charlotte Mew
Now R135.95
(eB 1360)
Elders aan diens
Elders aan diens

Author:
Jeanne Goosen
Now R107.95
(eB 1080)
Black Butterflies
Black Butterflies

Author:
Ingrid Jonker
Now R171.95
(eB 1720)

In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Visa R200 voucher offer
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project