Beplan elke dag doeltreffend, put inspirasie uit die oordenkings deur Nina Smit en
leer hoe om elke dag in God se teenwoordigheid te leef en Hom deel te laat wees
van elke aspek van jou lewe.
Die Dagbeplanner vir die vrou 2012 bevat onder meer:
Inspirasie vir elke maand asook daaglikse oordenkings deur Nina Smit
Openbare vakansiedae, skoolkwartale en kontakbesonderhede vir
universiteite
Jaarbeplanner
Begrotingsbladsye
Kalenders
Maandbeplanners
Handige inligting soos omskakelingstabelle, geskenke vir
huweliksherdenkings en meer.