David Kramer

David Kramer se bekendheid strek wyer as die Karoovlaktes. Sy weghol-treffers en oorrompelende glimlag in die Volkswagen-advertensies het in die... more
Subtitle:
'n Biografie
Author:
Dawid de Villiers; Mathilda Slabbert
Format:
Softcover

Delivery:
South Africa Usually within 8 working days.
Seller:
kalahari.com
Now:
R210.00
eBucks:
eB2 100
Discovery Miles:
2 100
  • Pintrest

Short description

David Kramer se bekendheid strek wyer as die Karoovlaktes. Sy weghol-treffers en oorrompelende glimlag in die Volkswagen-advertensies het in die 1980's 'n huishoudelike naam van hom gemaak.

Long description

David Kramer se bekendheid strek wyer as die Karoovlaktes. Sy weghol-treffers en oorrompelende glimlag in die Volkswagen-advertensies het in die 1980's 'n huishoudelike naam van hom gemaak. Net meer as 'n dekade later het sy musiekblyspele saam met Taliep Petersen internasionale roem gebring met vertonings op die West End en Broadway. Maar wie is die man agter die kitaar en die rooi velskoene? Die biografie onthul 'n woordkunstenaar wat kan toor met Afrikaans, 'n slim sakeman en iemand met sterk beginsels wat opstaan teen ongeregtigheid. Die boek vertel van sy grootwordjare in Worcester en hoe hy sy stem as kunstenaar gevind het. Dit vertel ook van die uiters private mens agter die "almal se pel"-persona en van die skadukant van skielike roem. Kramer se lewenslange droom om 'n stem te gee aan die randfigure binne die Afrikaanse leefwereld het die afgelope dekade 'n werklikheid geword namate hy die werk van bruin folk musikante van die Karoo begin opteken het. As musikale antropoloog het hy 'n groot bydrae gelewer om ons verstaan van Suid-Afrikaanse musiek verder uit te brei. Die onthullende boek bied 'n rare blik op wat agter die skerms gebeur het in die loopbaan en die lewe van een van ons gewildste musikante.

Product details

Imprint:
Tafelberg
Publisher:
NB Uitgewers / Publishers
ISBN:
9780624049678
Publication date:
October 2011
Length:
222mm
Width:
152mm
Weight:
560g
Pages:
352
Audience:
General
Pages:
352

Customer reviews & ratings