Die A tot Z van klassieke musiek

Author:
Koos Human
Format:
Hardcover

Now:R297.95
eBucks:eB2980

South Africa

Delivery:
Usually within 7 working days.
Seller:
kalahari.com

Die A tot Z van klassieke musiek

Short description

'n Gids tot die wereld se klassieke musiekrepertoire in Afrikaans is nou bygewerk en uitgebrei om ook 'n lys van aanbevole musiekwerke wat in enige basiese versameling tuishoort, en wat almal in die teks bespreek word, te verskaf.

Long description

'n Gids tot die wereld se klassieke musiekrepertoire in Afrikaans is nou bygewerk en uitgebrei om ook 'n lys van aanbevole musiekwerke wat in enige basiese versameling tuishoort, en wat almal in die teks bespreek word, te verskaf. Met toeganklike, helder besprekings van meer as 700 musiekwerke en die verhale van die bekendste operas en balette word die wereld van klassiek musiek op besondere wyse aan die musiekliefhebber bekend gestel. Die Latynse tekste vir die belangrikste liturgiese musiekwerke, soos die Mis en die Requiem, word volledig verskaf, tesame met 'n reel-vir-reel vertaling in Afrikaans.

Product details

Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
ISBN:
9780798145138
Publication date:
January 2005
Length:
222mm
Width:
152mm
Weight:
580g
Edition:
1
Pages:
320

Customer reviews & ratings

Buy this product

Die A tot Z van klassieke musiek

Die A tot Z van klassieke musiek

Now:R297.95
eBucks:eB2980
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project