Die Afreis Van Abel Lotz

Die derde boek in die Abel-trilogie. Die polisie word ontbied na 'n kamer in die Sleep Inn in Bez Valley. Bloed en hare in die bad dui op 'n... more
Author:
Chris Karsten
Format:
Softcover

In stock

Delivery:
South Africa Next working day in SA main centres if ordered weekdays before 12h00
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller
3rd Party:
used from R 100.00
Now:
R205.00
eBucks:
eB2 050
Discovery Miles:
2 050
  • Pintrest

Short description

Die derde boek in die Abel-trilogie. Die polisie word ontbied na 'n kamer in die Sleep Inn in Bez Valley. Bloed en hare in die bad dui op 'n slagting, maar daar is geen lyk nie. Wanneer 'n gelooide en onthaarde vel in formalien gevind word, weet Ella Neser sy is weer op Abel Lotz se spoor.

Long description

Die derde boek in die Abel-trilogie. Die polisie word ontbied na 'n kamer in die Sleep Inn in Bez Valley. Bloed en hare in die bad dui op 'n slagting, maar daar is geen lyk nie. Wanneer 'n gelooide en onthaarde vel in formalien gevind word, weet Ella Neser sy is weer op Abel Lotz se spoor. Abel bevind hom in Brugge, by sy vriend Ignaz Bouts. Kort voor lank soek hy weer na velle met tatoes vir die omslae van die tien volumes van sy Kosmiese Reise, hierdie keer met die hulp van Ignaz. Hy het twee velle en kort nog agt. Intussen word die lyk van 'n amptenaar van Binnelandse Sake kaal en bevrore langs 'n dam gevind, sy keel afgesny. Dit blyk dat 'n joernalis op sy spoor was, nadat 'n Suid-Afrikaanse paspoort aan die lyk van 'n meesterbrein van Al-Kaida gevind is.

Product details

Imprint:
Human & Rousseau
Publisher:
NB Uitgewers / Publishers
ISBN:
9780798156400
Publication date:
August 2012
Length:
213mm
Width:
137mm
Pages:
416
Audience:
General
Pages:
416

Customer reviews & ratings

More buying options

Sell yours here
Showing 1-10 of 1 listing(s).
Price Condition Seller Comments Buy from 3rd Party
R100.00 + R35.00 Post office delivery Like New melanie strachan

Rating:

Ask a question (1)
Member since:
24 Dec 2012
Location:
Pretoria, South Africa

Delivery: Dependent on 3rd party seller

Add to basket