Short description
Die Afrikaner-Broederbond: belewinge van die binnekant is Dr. Nico Smith se weergawe van sy eie ervarings in die Broederbond oor ©° tydperk van tien jaar. Meer nog is dit die verhaal van sy persoonlike reis van een uiterste na die ander: van Stellenbosch en die Broederbond na predikantwees in Mamelodi.