Die Bybel

Subtitle:
Verantwoordelik lees is krities lees
Author:
Klaus Nurnberger
Format:
Softcover

Now:R135.95
eBucks:eB1360

South Africa

Delivery:
Usually within 7 working days.
Seller:
kalahari.com

Die Bybel

Short description

'n Liefdevolle begeleiding uit die hart van 'n kritiese gees met 'n passie om die boodskap van God se Woord vir ons tyd verstaanbaar en daardeur geloofwaardig te maak.

Long description

'n Liefdevolle begeleiding uit die hart van 'n kritiese gees met 'n passie om die boodskap van God se Woord vir ons tyd verstaanbaar en daardeur geloofwaardig te maak. Aan die een kant is die skalpel wat diep sny en nie skroom om vasgegroeide misverstande (wat mense sonder meer aanvaar) te ontbloot nie. Nurnberger wys op die gevolge van onoordeelkundige Bybellees en hoe dit die Bybelboodskap vandag ondermyn. Aan die ander kant is daar die dringende uitnodiging om God se Woord vir ons moderne wereld te laat klink. Dit vra insig in die goue draad wat deur die Bybelboodskap loop: van die God wat net net te veel omgee om sy visie van omvattende welsyn vir sy wereld prys te gee. God gryp deur al die tye in om by die probleme en nood van sy mense in daardie omstandighede uit te help. So neem God die mensdom elke keer 'n entjie verder op pad na sy visie van omvattende welsyn: volledige lewensvervulling in alle opsigte. Die fokus val nou op ons verantwoordelikheid om hierdie boodskap te laat grondvat in die wereld waarin ons leef.

Product details

Publisher:
Lux Verbi
ISBN:
9780796310354
Publication date:
May 2009
Length:
213mm
Width:
137mm
Pages:
192

Other available formats


Other products to consider

Lord, Teach Us: Lord's Prayer and the Christian Life
Lord, Teach Us: Lord's Prayer and the Christian Life

Author:
Stanley M. Hauerwas; William H. Willimon
Now R116.95
(eB 1170)
Bybelantwoorde op al jou vrae
Bybelantwoorde op al jou vrae

Author:
Elmer L. Towns
Now R171.95
(eB 1720)
Nothing Is Impossible with God
Nothing Is Impossible with God

Author:
Kathryn Kuhlman
Now R171.95
(eB 1720)
The Good and Beautiful God: Falling in Love with the God Jesus Knows
The Good and Beautiful God: Falling in Love with the God Jesus Knows

Author:
James Bryan Smith
Now R169.95
(eB 1700)

Customer reviews & ratings

Buy this product

The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project