Die Bybel in praktyk

Subtitle:
Swart/Taan met duimgrepe
Author:
Wil Vosloo; Fika Janse van Rensburg
Format:
Leather / Fine binding

Now:R459.95
eBucks:eB4600

South Africa

Delivery:
Usually within 13 working days.
Seller:
kalahari.com

Die Bybel in praktyk

Short description

Die Bybel in praktyk is 'n Studiebybel in Afrikaans wat die Bybelleser sal help om sy kennis van en insig in die Woord van God te verbreed en te verdiep. Dit bevat verklaringsnotas en aantekeninge wat help om 'n Skrifgedeelte binne sy konteks te verstaan.

Long description

Die Bybel in praktyk is 'n Studiebybel in Afrikaans wat die Bybelleser sal help om sy kennis van en insig in die Woord van God te verbreed en te verdiep. Dit bevat verklaringsnotas en aantekeninge wat help om 'n Skrifgedeelte binne sy konteks te verstaan. Verder verskaf dit belangrike agtergrond en historiese inligting, dit verduidelik moeilike woorde en frases, en dit sluit ook kruisverwysings, karaktersketse, kaarte, rubrieke en diagramme in, wat telkens op dieselfde bladsy voorkom as die gedeelte waarop dit betrekking het. Die mees uitstaande kenmerk van Die Bybel in praktyk is veral sy praktykgerigtheid: dit dra nie bloot feitelike Bybelkennis oor nie, maar wys die Bybelleser hoe dit wat in die Bybel geskryf staan, praktyk in sy lewe van elke dag kan word. Die Bybel in Praktyk is ’n wetenskaplik verantwoorde werk, saamgestel deur 'n paneel bekende teoloe volgens die jongste Bybeluitlegmetodes. Dit wil gelowiges help om die Bybel beter te begryp, maar ook sy daaglikse lewe daarvolgens te rig.

Product details

Publisher:
CUM
ISBN:
9781770004283
Publication date:
October 2007
Length:
235mm
Width:
164mm
Pages:
2158

Other products to consider

Een-Stop Bybelgids
Een-Stop Bybelgids

Author:
M. Beaumont
Now R99.95
(eB 1000)
No image
Die stiltetydbybel vir elke dag

Now R299.95
(eB 3000)
So klink God se stem: Hoe om te weet dit is God wat praat
So klink God se stem: Hoe om te weet dit is God wat praat

Author:
Priscilla Shirer
Now R130.95
(eB 1310)
No image
Rick Warren se bybelstudiemetodes

Author:
R. Warren
Now R144.95
(eB 1450)

Customer reviews & ratings

Buy this product

Die Bybel in praktyk

Die Bybel in praktyk

Now:R459.95
eBucks:eB4600
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project