Die Bybel in Praktyk

'n Unieke Studiebybel in Afrikaans wat saamgestel is met die doel om die gelowige te help om die Bybel beter te begryp, maar ook sy daaglikse lewe... more
Imprint:
CUM
Format:
Hardcover

In stock

Delivery:
South Africa Next working day in SA main centres if ordered weekdays before 12h00
Seller:
kalahari.com
Now:
R399.00
eBucks:
eB3 990
Discovery Miles:
3 990
  • Pintrest

Short description

'n Unieke Studiebybel in Afrikaans wat saamgestel is met die doel om die gelowige te help om die Bybel beter te begryp, maar ook sy daaglikse lewe daarvolgens in te rig.

Long description

Unieke eienskappe van Die Bybel in Praktyk sluit onder meer in: die bybelteks van die Nuwer Vertaling, 'n kruisverwysingsisteem, verklaringsnotas en aantekeninge, 'n omvattende tematiese konkordansie en nog baie meer belangrike inligting.

Product details

Publisher:
CUM
ISBN:
9781868297931
Publication date:
May 2006
Edition:
3rd Edition
Audience:
General

Customer reviews & ratings