Die doen-dit-self huisopknapgids

Author:
Mike Price; Rod Baker
Format:
Hardcover

Now:R180.95
eBucks:eB1810

South Africa

Delivery:
Usually within 12 working days.
Seller:
kalahari.com

Die doen-dit-self huisopknapgids

Short description

Die beskeie huisie wat as 'n gevallestudie in hierdie handleiding gebruik is, is gekoop met die doel om dit op te knap om sy waarde en die lewenskwaliteit van die eienaars te verhoog.

Long description

Die beskeie huisie wat as 'n gevallestudie in hierdie handleiding gebruik is, is gekoop met die doel om dit op te knap om sy waarde en die lewenskwaliteit van die eienaars te verhoog. Die huis is so suksesvol opgeknap dat dit vyf jaar nadat dit gekoop is teen meer as drie maal die aankoopprys waardeer is. Hierdie handleiding is nou opgedateer met die jongste pryse en kontrakwetgewing. Die boek verduidelik aan Suid-Afrikaanse huiseienaars hoe om hul huise te transformeer sodat hulle hul lewenskwaliteit en die waarde van hul huise (met die oog op verkoopwaarde) kan verhoog. Die huis in hierdie boek is as voorbeeld gebruik om aan te toon wat gedoen is. Daar is eenvoudige, stap-vir-stap instruksies en baie illustrasies om vir jou te wys hoe jy dieselfde stappe kan gebruik om jou eie huis op te knap. Die eerste gedeelte van die boek illustreer hoe die huis omskep is in ’n moderne huis met ’n oopplan leefarea, 'n opgeknapte kombuis, badkamer, toilet en ’n bykomende slaapkamer met ’n en suite-badkamer en bykomende gastetoilet. Daar is ook ’n paneel van raadgewers wat jou help om algemene foute te vermy. In die tweede deel van die boek word die tegniese aspekte van bou bespreek. Ons verskaf inligting wat nodig is om relatief eenvoudige take soos die le van bakstene, pleisterwerk, die aanmaak van beton, basiese elektriese en loodgieterveranderinge (met verwysing na verskillende regulasies), teelwerk en die bou en insit van kaste aan te pak.

Product details

Publisher:
Struik Lifestyle
ISBN:
9781431702367
Length:
280mm
Width:
215mm
Edition:
New ed
Pages:
208
Illustrations:
250 volkleurfoto's

Other products to consider

Customer reviews & ratings

Buy this product

Die doen-dit-self huisopknapgids

Die doen-dit-self huisopknapgids

Now:R180.95
eBucks:eB1810
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
RSS
Topverkopers
1.
Riaan Cruywagen - Wat's nuus
Was R179.95
Now R117.95
(eB 1180)

2.
Die staat teen Anna Bruwer
Now R153.95
(eB 1540)

3.
'n Lyf onthou
Now R150.95
(eB 1510)

4.
Dis ek, Anna
Now R170.95
(eB 1710)

5.
13 Uur
Was R207.95
Now R156.95
(eB 1570)

6.
7 Dae
Was R202.95
Now R162.95
(eB 1630)

7.
Jannie Mouton - en toe fire hulle my
Was R179.95
Now R135.95
(eB 1360)

8.
Wie met vuur speel
Was R179.95
Now R135.95
(eB 1360)

9.
Orion
Now R193.95
(eB 1940)

10.
Spoor
Was R211.95
Now R159.95
(eB 1600)

m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project