Die Engele om my

Subtitle:
My Stryd Met Borskanker
Author:
Frieda Barnard
Format:
Softcover
Average customer rating:
 (Reviews)

Now:R100.95
eBucks:eB1010

South Africa

Delivery:
Usually within 9 working days.
Seller:
kalahari.com

Die Engele om my

Short description

Frieda Bernard se eerlike vertelling is ’n moet-lees; nie net vir kankerlyers nie, maar vir elkeen wat iemand ken wat teen die groot K stry. Dit gee ’n broodnodige perspektief op ’n siekte wat wêreldwyd toeneem. Bernard is ’n gebore verteller. Haar verhaal ontroer en inspireer. Ten spyte van die soms onverbloemde realistiese uitbeedlings van wat dit regtig beteken om kanker te hê, is die verhaal nooit neerdrukkend nie.

Long description

Die engele om my is die ware verhaal van een vrou se stryd teen kanker. Dit is ook 'n verhaal van hoop, van vriendskap en liefde, van moed verloor, weer opstaan en telkemale weer probeer. Frieda Bernard se eerlike vertelling is 'n moet-lees; nie net vir kankerlyers nie, maar vir elkeen wat iemand ken wat teen die groot K stry. Dit gee 'n broodnodige perspektief op 'n siekte wat wereldwyd toeneem. Bernard is 'n gebore verteller. Haar verhaal ontroer en inspireer. Ten spyte van die soms onverbloemde realistiese uitbeedlings van wat dit regtig beteken om kanker te he, is die verhaal nooit neerdrukkend nie.

Product details

Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms)
ISBN:
9780799344950
Length:
212mm
Width:
137mm
Pages:
112

Other products to consider

'n Affair om te vergeet: 'n Ware verhaal
'n Affair om te vergeet: 'n Ware verhaal

Author:
Marie Opperman
Now R171.95
(eB 1720)
Cancer Vixen: A True Story
Cancer Vixen: A True Story

Author:
Marisa Acocella Marchetto
Now R171.95
(eB 1720)
My pyn, my glorie
My pyn, my glorie

Author:
Hestrie Cloete-Els
Now R134.95
(eB 1350)
Vrypas
Vrypas

Author:
Dot Serfontein
Now R180.95
(eB 1810)

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  Daar is hoop
Reviewed by Allison on 15 October 2009
295 of 543 people found the following review helpful:

Die groot K. ‘n Mens hoor al hoe meer van kanker, en dis ‘n vrees in almal van ons. Frieda Bernard gee ‘n pynlike blik om deur kanker gediagnoseer te word en die stryd om dit te oorwin. Die boek is opgedeel in ‘n dagboekstyl en ‘n mens stap as’t ware die pad saam met haar. Van haar chemo-sessies, die bystand wat vriende en familie bied, die eensaamheid wat haar telkemale oorval, haar veggees tot die tye waar sy alles wil prysgee en net rustig in ‘n huisie by die see kan gaan woon. Dis ‘n vertelling wat die leser meesleur en elke oomblik saam met haar beleef. Dit is sonder bejammering geskryf en haar realistiese uitbeeldings vat jou op ‘n kankerreis maar ook op ‘n familie- en vriendskapreis. Frieda is met borskanker in 1999 gediagnoseer en haar stryd om oorlewing sal kankerleiers hulle kan vereenselwig. Dit is ook vir die nie-kankerleier – Die Engele om my gee jou insig en deernis en hoe ‘n mens iemand met kanker kan bystaan.

Was this review helpful?    

Buy this product

Die Engele om my

Die Engele om my

Now:R100.95
eBucks:eB1010
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project