Die Goorgomgaai

'n Muis gaan stap deur die donker bos. 'n Vos sien die muis en hy dink aan kos. "Waarheen stap jy, liewe Muis? Kom eet by my in my... more
Author:
Julia Donaldson
Format:
Softcover
Edition:
1
Average customer rating:
 (Reviews)

Delivery:
South Africa Usually within 8 working days.
Seller:
kalahari.com
Now:
R115.00
eBucks:
eB1 150
Discovery Miles:
1 150
  • Pintrest

Short description

'n Muis gaan stap deur die donker bos. 'n Vos sien die muis en hy dink aan kos. "Waarheen stap jy, liewe Muis? Kom eet by my in my jakkalshuis." Stap verder die donker bos in en vind uit wat gebeur as die bekkige muisie ook 'n uil, 'n slang en 'n honger Goorgomgaai teëkom ...

Long description

'n Muis gaan stap deur die donker bos. 'n Vos sien die muis en hy dink aan kos. "Waarheen stap jy, liewe Muis? Kom eet by my in my jakkalshuis." Stap verder die donker bos in en vind uit wat gebeur as die bekkige muisie ook 'n uil, 'n slang en 'n honger Goorgomgaai teëkom ...

Product details

Imprint:
Human & Rousseau
Publisher:
NB Uitgewers / Publishers
ISBN:
9780798139533
Publication date:
September 2005
Length:
270mm
Width:
220mm
Weight:
160g
Edition:
1
Readership:
Children
Audience:
Children
Pages:
32

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  Die Goorgomgaai
Reviewed by Me Aletta De nysschen on 06 October 2005
6902 of 14019 people found the following review helpful:

My kinders (18 maande en amper 3 jaar) geniet die Goorgomgaai terdee. Hulle kies hom uit as ek hulle net 'n halwe kans gee om 'n boek te kies. Die spanning van wat gaan volgende gebeur, die herhalingg asook die rym boei hulle. Hulle ken die storie al so goed, maar hulle verkies hom bo al die ander honderde boeke op die rak. "Slapperloot ek gaan jou eet op roosterbrood" is hulle gunsteling reëltjie.

Was this review helpful?    

 

  die goorgomgaai skop boude
Reviewed by Unknown from Pretoria on 22 December 2006
6307 of 13086 people found the following review helpful:

My 3 jarige dogtertjie se absoluut gunstelling boek, om die waarheid te se myne ook. Dit is moet vir elke boekrak.

Was this review helpful?