Die Goorgomgaaitjie

Author:
Julia Donaldson
Format:
Softcover
Average customer rating:
 (Reviews)

Now:R99.95
eBucks:eB1000

South Africa

Delivery:
Next working day in SA main centers if ordered weekdays before 12h00
Seller:
kalahari.com

Die Goorgomgaaitjie

Short description

Sedert sy noue ontkoming met die Nare Muis, glo die Goorgomgaai dat geen goorgomgaai ooit die donker woud moet ingaan nie. Natuurlik luister die kleingoed selde na hulle ouers en een nag besluit die Goorgomgaaitjie om die woud te gaan verken.

Long description

Sedert sy noue ontkoming met die Nare Muis, glo die Goorgomgaai dat geen goorgomgaai ooit die donker woud moet ingaan nie. Natuurlik luister die kleingoed selde na hulle ouers en een nag besluit die Goorgomgaaitjie om die woud te gaan verken. Die Nare Muis kan tog nie regtig bestaan nie en sy verlaat die veiligheid van die goorgomgrot en trotseer die wind en sneeu in haar soeke na avontuur. Dit neem nie lank voordat sy besef dat haar pa (weer eens) reg was nie en sy beland op die baie defintiewe spoor van die Nare Muis.

Product details

Illustrator:
Axel Scheffler
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
ISBN:
9780798146616
Publication date:
April 2010
Length:
270mm
Width:
215mm
Weight:
160g
Pages:
32
Readership:
Children

Other products to consider

Identifiseer die bome van Suider Afrika
Identifiseer die bome van Suider Afrika

Author:
Braam Van Wyk; Piet van Wyk
Now R198.95
(eB 1990)
Otto se lawaaierige trekker
Otto se lawaaierige trekker

Author:
Eric Hill
Now R135.95
(eB 1360)
Kaalkop 2
Kaalkop 2

Author:
Nataniel
Now R284.95
(eB 2850)
Eendag was daar
Eendag was daar

Author:
Leoni Hofmeyr
Now R139.95
(eB 1400)

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  Uitstekend
Reviewed by Unknown from Pretoria on 22 December 2006
4852 of 10310 people found the following review helpful:

Nes die Goorgomgaai is die Goorgomgaaitjie uitstekend geillustreer en geskryf. My kinders is mal oor hierdie twee.

Was this review helpful?    

Buy this product

Die Goorgomgaaitjie

Die Goorgomgaaitjie

Now:R99.95
eBucks:eB1000
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project