Die Groot Gedagte: Abstrakte Weefsel Van Die Kosmos

Author:
Gideon Joubert
Format:
Softcover

Out of stock

South Africa


Die Groot Gedagte: Abstrakte Weefsel Van Die Kosmos Out of stock

Short description

Die Groot Gedagte is die eerste boek oor die kosmologie in Afrikaans, en was vanaf eerste publikasie so gewild dat dit al verskeie kere herdruk is. Met sy helder styl en onderhoudende verteltrant maak skrywer en oudjoernalis Gideon Joubert met hierdie boe

Product details

Publisher:
Tafelberg Publishers Ltd
ISBN:
9780624035435
Publication date:
January 1998
Length:
222mm
Width:
150mm
Thickness:
18mm
Weight:
540g
Edition:
Re-issue
Pages:
244
Illustrations:
illustrations
First published:
10/25/1997

Review

DIE GROOT GEDAGTE Gideon Joubert Prof Gawie Cilli‚ "Ek kan di‚ boek met net een woord beskrywe: briljant." Prof Johan Combrink "Die Groot Gedagte is 'n boek oor die majestueuse grootte, oor die minuskule kleine, en oor die ondeurgrondelike ondimensionele van ons bestaan. Dit is inligtende ‚n dramaties vertellende, ‚n spekulerende en 'n meditasieboek." Daniel Hugo "Wat Carl Sagan se reeks Cosmos vir televisiekykers gedoen het, sal hierdie boek vir die Afrikaanse leser doen: sy bewussyn in der ewigheid verruim." S¢ loof resensente Die Groot Gedagte, die eerste omvattende sterrekunde-boek om in Afrikaans te verskyn. Die jongste kennis oor die kosmologie en die kwantumfisika word pakkend aangebied vir kenners ‚n leke, en danksy die maklik verstaanbare taal word uiters ingewikkelde begrippe en teorie‰ vir die leser toeganklik gemaak. Aktuele en kontroversi‰le vraagstukke soos die verband tussen die oerknal-teorie en die Bybel word ook aangespreek. Die boek is in drie afdelings verdeel: die mikrokosmos, die makrokosmos en die holistiese kosmos. Al die belangrikste sterrekundige ontdekkings tot op die tyd van publikasie word weergegee, onder meer die jongste inligting beskikbaar by Nasa en die Suid-Afrikaanse Sterrewag. Die teks word toegelig met wonderlike illustrasies en foto's in volkleur en swart en wit. Gideon Joubert, 'n oud-joernalis, het in sy loopbaan as koerantjoernalis dikwels vir die gewone leser oor wetenskaplike ontdekkings geskryf. In die agt jaar wat hy aan Die Groot Gedagte gewerk het, het hy wyd gelees en die sterrekunde deeglik nagevors.

Other products to consider

Penguin Great Ideas: Confessions of a Sinner
Penguin Great Ideas: Confessions of a Sinner

Author:
Saint Augustine of Hippo
Now R68.95
(eB 690)
Christians Going to Hell
Christians Going to Hell

Author:
Seung Woo Byun
Now R153.95
(eB 1540)
On Being Presbyterian: Our Beliefs, Practices, and Stories
On Being Presbyterian: Our Beliefs, Practices, and Stories

Author:
Sean Michael Lucas
Now R141.95
(eB 1420)
Ten Things I Wish Jesus Never Said
Ten Things I Wish Jesus Never Said

Author:
Victor Kuligin
Now R169.95
(eB 1700)

Out of stock

Die Groot Gedagte: Abstrakte Weefsel Van Die Kosmos

Die Groot Gedagte: Abstrakte Weefsel Van Die Kosmos

In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project