Die Laaste Afrikaanse Boek

Subtitle:
(1)
Author:
Karel Schoeman
Format:
Hardcover
Average customer rating:
 (Reviews)

Now:R324.95
eBucks:eB3250

More buying options:

South Africa

Delivery:
Usually within 7 working days.
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller

Die Laaste Afrikaanse Boek

Short description

Uit outobiografiese aantekeninge wat Karel Schoeman begin maak het nadat hy met sy aftrede kom woon het op die dorp waar hy gebore is, en sporadiese dagboekaantekeninge uit dieselfde tyd, het ’n uitsonderlike geskrif ontstaan wat op beeldende en omvattende wyse gestalte gee aan sy lewe, sy werk en sy tyd, en wat volgens hom na alle waarskynlikheid sy laaste boek sal wees.

Long description

Uit outobiografiese aantekeninge wat Karel Schoeman begin maak het nadat hy met sy aftrede kom woon het op die dorp waar hy gebore is, en sporadiese dagboekaantekeninge uit dieselfde tyd, het ’n uitsonderlike geskrif ontstaan wat op beeldende en omvattende wyse gestalte gee aan sy lewe, sy werk en sy tyd, en wat volgens hom na alle waarskynlikheid sy laaste boek sal wees.

Karel Schoeman se outobiografie getuig van ’n byna verbluffende eerlikheid oor sy persoonlike lewe. Schoeman skryf oor sy ontwikkeling as mens en as skrywer, met groot openhartigheid oor sy verhouding met sy moeder (wat geskei is toe hy nog ’n kind was), wat hy alles om hom waargeneem het, sy religieuse ervaringe, sy lewensbeskouing en hoe dit alles sy skryfwerk beïnvloed het. Vir die bewonderaar en student van Schoeman se werk is hier ’n skatkis van agtergrondinligting wat egter nie met hooghartigheid aangebied word nie. Dit is waarlik die mens agter die boek maar die mens self, nie ’n buitestaander wat probeer uitlê nie. Dis ’n unieke stuk werk- Koos Human

Die boek bevat ’n swart-wit fotoseksie

Product details

Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
ISBN:
9780798142304
Publication date:
October 2002
Length:
245mm
Width:
174mm
Weight:
1370g
Edition:
1
Pages:
704
Illustrations:
Illustrations, ports.

More buying options

View all 1 used from R150.00
Queries
R150.00
+ R40.00 Post office delivery
Good
Seller: Gowar  
Delivery: Dependent on 3rd party seller
0

    1     

Other products to consider

Sluiswagter by die dam van stemme: Beskouings oor die werk van Karel Schoeman
Sluiswagter by die dam van stemme: Beskouings oor die werk van Karel Schoeman

Author:
H. Van Vuuren; W. Burger
Now R150.95
(eB 1510)
Ware liefde
Ware liefde

Author:
Corlia Fourie
Now R193.95
(eB 1940)
Princess Sultana's Circle
Princess Sultana's Circle

Author:
Jean Sasson
Now R130.95
(eB 1310)

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  My eerste Afrikaanse boek deur Karel Schoeman
Reviewed by Paul van Zijl from Abu Dhabi. UAE on 04 November 2002
2276 of 4725 people found the following review helpful:

Schoeman se laaste Afrikaanse boek is my eerste Afrikaanse boek deur Schoeman maar nie die laaste Afrikaanse boek deur Schoeman wat ek gaan lees nie. Die gebruik van die Afrikaanse taal deur hierdie klaarblyklik geoefende skrywer is indrukwekkend en die beskrywings van mense en dinge wat hy oor n leeftyd met fyn waarneming hier opteken is skerp,insiggewend en plek-plek kostelik.Vergelyk sy beskrywing van Engelsprekende Suid-Afrikaners van die sestiger jare as "materialisties.oppervlakkig,bevooroordeeld en selfingenome" Vir sy beskrywing van Afrikaners in Bloemfontein en Paarl sal lesers self die boek moet koop

Was this review helpful?    

Buy this product

Die Laaste Afrikaanse Boek

Die Laaste Afrikaanse Boek

Now:R324.95
eBucks:eB3250
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project