Die Perd En Sy Seun

Author:
C. S. Lewis
Format:
Softcover

Out of stock

South Africa


Die Perd En Sy Seun Out of stock

Short description

Hiermee die publikasie van vier van die sewe baie gewilde verhale van Narnia deur C S Lewis, waarvan die eerste twee: Die towenaar se neef, deur André P Brink vertaal en Die leeu, die heks en die hangkas, deur Helene de Villiers vertaal, reeds in die laat sestiger jare verskyn het. Die derde en vierde verhale, Die perd en sy seun en Prins Kaspian is deur die gewilde en bekroonde Janie Oosthuysen vertaal, en verskyn vir die eerste keer in Afrikaans.

Long description

Hiermee die publikasie van vier van die sewe baie gewilde verhale van Narnia deur C S Lewis, waarvan die eerste twee: Die towenaar se neef, deur André P Brink vertaal en Die leeu, die heks en die hangkas, deur Helene de Villiers vertaal, reeds in die laat sestiger jare verskyn het. Die derde en vierde verhale, Die perd en sy seun en Prins Kaspian is deur die gewilde en bekroonde Janie Oosthuysen vertaal, en verskyn vir die eerste keer in Afrikaans. Die vertaling van verdere Narnia-verhale sal afhang van die sukses van hierdie vier boeke. In Die seun en sy perd word Bree, die perd, ontvoer en hy verlang om na Narnia terug te keer. Sjasta wat op die punt is om as slaaf verkoop te word, besluit om saam met Bree weg te loop en na die tuiste te soek wat hy nooit gehad het nie. Hul reis is egter vol verrassings, maar ook gevare – soos toe hulle ’n verradelike komplot oopvlek en dit ‘n wedloop teen tyd word.

Product details

Illustrator:
Pauline Baynes; Julek Heller
Translator:
Janie Oosthuysen
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
ISBN:
9780798142410
Publication date:
July 2002
Length:
213mm
Width:
137mm
Weight:
235g
Edition:
1
Pages:
200
Readership:
Children

Other products to consider

Droombos Boek 4: Talienkie tandmuis en die dief
Droombos Boek 4: Talienkie tandmuis en die dief

Author:
Annelize Bester
Now R63.95
(eB 640)
Droombos Boek 6: Kersvader se groot glips
Droombos Boek 6: Kersvader se groot glips

Author:
Annelize Bester
Now R63.95
(eB 640)
Die mooiste dierefabels
Die mooiste dierefabels

Author:
Francois Maree
Now R81.95
(eB 820)
Stalmaats Boek 3: Anri se plan
Stalmaats Boek 3: Anri se plan

Author:
Lize Roux
Now R63.95
(eB 640)

Out of stock

Die Perd En Sy Seun

Die Perd En Sy Seun

In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project