Die Silberstein-trilogie

Author:
Etienne le Roux
Format:
Softcover

Now:R269.95
eBucks:eB2700

More buying options:

South Africa

Delivery:
Usually within 7 working days.
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller

Die Silberstein-trilogie

Short description

Die eerste roman is 'n verslag van Henry van Eeden se weeklange besoek aan die Silbersteins se groot landgoed om Salome, sy toekomstige bruid, te ontmoet.

Long description

Die eerste roman is 'n verslag van Henry van Eeden se weeklange besoek aan die Silbersteins se groot landgoed om Salome, sy toekomstige bruid, te ontmoet. Elke dag lewer bisarre ervarings op en dit word vir Henry 'n inisiasieproses - hy moet sy onskuld verloor en kennismaak met die verweefdheid van die goeie en die bose. Op die oog af is Een vir Azazel 'n speurroman waar 'n moord opgelos moet word, maar dit gaan ook oor die mens se behoefte aan 'n sondebok - Die agterdog wat opbou en fokus op die Reus Adam Kadmon, 'n verstandelik vertraagde jongman, lei tot 'n tragedie - een van die aangrypendste tonele in die Afrikaanse letterkunde. In die laaste roman moet kaptein Demosthenes H de Goede die magnaat Boris Gudenov opspoor.

Product details

Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
ISBN:
9780798146715
Publication date:
July 2006
Length:
222mm
Width:
152mm
Weight:
550g
Edition:
1ST - 2006
Pages:
384

More buying options

View all 1 used from R200.00
Queries
R200.00
+ R35.00 Post office delivery
Good
Seller: Elize S  
Delivery: Dependent on 3rd party seller
Comments and Delivery details: Delivers within 5 working days
0

    1     

Other products to consider

Toorberg: Klassiek
Toorberg: Klassiek

Author:
Etienne Van Heerden
Now R175.95
(eB 1760)
'n Stem in die wind
'n Stem in die wind

Author:
Francine Rivers
Now R149.95
(eB 1500)
No image
Verste grens

Author:
Maretha Maartens
Was R89.95
Now R75.95
(eB 760)
Ek stamel ek sterwe
Ek stamel ek sterwe

Author:
Eben Venter
Now R184.95
(eB 1850)

Customer reviews & ratings

Buy this product

Die Silberstein-trilogie

Die Silberstein-trilogie

Now:R269.95
eBucks:eB2700
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project