Die Storie Van Die Molletjie Wat Wou Weet Wie Op Sy Kop Gedinges Het

Op 'n helder, sonnige more tref 'n katastrofe die molletjie. Iets wat soos 'n wors lyk, val reg bo-op sy kop. Hoe absoluut gemeen! dink die... more
Author:
Werner Holzwarth
Format:
Softcover
Edition:
1

Delivery:
South Africa Usually within 8 working days.
Seller:
kalahari.com
Now:
R115.00
eBucks:
eB1 150
Discovery Miles:
1 150
  • Pintrest

Short description

Op 'n helder, sonnige more tref 'n katastrofe die molletjie. Iets wat soos 'n wors lyk, val reg bo-op sy kop. Hoe absoluut gemeen! dink die molletjie, en ondervra hy dier na dier om uit te vind wie op sy kop . . . gedinges het.

Long description

Op 'n helder, sonnige more tref 'n katastrofe die molletjie. Iets wat soos 'n wors lyk, val reg bo-op sy kop. Hoe absoluut gemeen! dink die molletjie, en hoogs ontstoke ondervra hy dier na dier om uit te vind wie op sy kop . . . gedinges het. Die molletjie se soektog is 'n prettige en tegelyk informatiewe ontdekking van 'n soms afgeskeepte maar baie belangrike en natuurlike aspek van die dierelewe. 'n Plesierige speurtog wat groot byval by kinders behoort te vind.

Product details

Illustrator:
Wolf Erlbruch
Imprint:
Human & Rousseau
Publisher:
NB Uitgewers / Publishers
ISBN:
9780798141970
Publication date:
April 2002
Length:
295mm
Width:
205mm
Weight:
135g
Edition:
1
Pages:
32
Illustrations:
illustrated
Readership:
Children
Audience:
Children
Pages:
32
Illustrated:
Illustrated

Customer reviews & ratings