Short description
Die Suid-Afrikaanse Ensiklopedie is Suid-Afrika se eerste en enigste elektroniese ensiklopedie.
Long description
Die Suid-Afrikaanse Ensiklopedie is Suid-Afrika se eerste en enigste elektroniese ensiklopedie. Met meer as 5,000 artikels en foto's, 'n globale onderwerplys maar 'n Suid-Afrikaanse fokus, en belyning met die skoolkurrikulum, is dit 'n navorsingshulpbron van onskatbare waarde vir skoolprojekte, biblioteke en alle Suid-Afrikaners wat omgee vir hul verlede, hede en toekoms.