Die verhale van Narnia: Die Towenaar Se Neef

Author:
C. S. Lewis
Format:
Softcover

Now:R94.95
eBucks:eB950

South Africa

Delivery time:
Usually within 4 working days.
Seller:
kalahari.com

Die verhale van Narnia: Die Towenaar Se Neef

Short description

Hiermee die publikasie van vier van die sewe baie gewilde verhale van Narnia deur C S Lewis, waarvan die eerste twee: Die towenaar se neef, deur André P Brink vertaal en Die leeu, die heks en die hangkas, deur Helene de Villiers vertaal, reeds in die laat sestiger jare verskyn het. Die derde en vierde verhale, Die perd en sy seun en Prins Kaspian is deur die gewilde en bekroonde Janie Oosthuysen vertaal, en verskyn vir die eerste keer in Afrikaans.

Long description

Hiermee die publikasie van vier van die sewe baie gewilde verhale van Narnia deur C S Lewis, waarvan die eerste twee: Die towenaar se neef, deur André P Brink vertaal en Die leeu, die heks en die hangkas, deur Helene de Villiers vertaal, reeds in die laat sestiger jare verskyn het. Die derde en vierde verhale, Die perd en sy seun en Prins Kaspian is deur die gewilde en bekroonde Janie Oosthuysen vertaal, en verskyn vir die eerste keer in Afrikaans. Die vertaling van verdere Narnia-verhale sal afhang van die sukses van hierdie vier boeke. In Die towenaar se neef ontdek Digory en Polly oom Andrew se geheime werkswinkel en beland in ’n situasie waar hulle ’n belangrike besluit moet maak. Die gevolg is ’n avontuur bokant hul wildste drome hulle het die poort na die betowerende land van Narnia ontdek

Product details

Illustrator:
Julek Heller; Pauline Baynes
Translator:
Andre P. Brink
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
ISBN:
9780798142434
Publication date:
July 2002
Length:
213mm
Width:
137mm
Weight:
220g
Edition:
1
Pages:
200
Readership:
Children

Other products to consider

Die avonture van Kuifie: Die geheime wapen
Die avonture van Kuifie: Die geheime wapen

Author:
Herge
Now R119.95
(eB 1200)
Die avonture van Kuifie: Haaie van die rooi see
Die avonture van Kuifie: Haaie van die rooi see

Author:
Herge
Now R119.95
(eB 1200)
Die avonture van Kuifie: Kuifie in Tibet
Die avonture van Kuifie: Kuifie in Tibet

Author:
Herge
Now R119.95
(eB 1200)
James en die reuseperske
James en die reuseperske

Author:
Roald Dahl
Now R94.95
(eB 950)

Customer reviews & ratings

Buy this product

Die verhale van Narnia: Die Towenaar Se Neef

Die verhale van Narnia: Die Towenaar Se Neef

Now:R94.95
eBucks:eB950
In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project