Die vloedbos sal weer vlieg

Author:
Carina Stander
Format:
Softcover

Out of stock

South Africa


Die vloedbos sal weer vlieg Out of stock

Short description

Die verse is gerangskik in vyf afdelings wat telkens afwissel in styl, maar tog 'n sterk eenheid vorm. Die gedigte setel in die aarde en in 'n uitsonderlike waarneming en aanvoeling van die natuur.

Long description

Die verse is gerangskik in vyf afdelings wat telkens afwissel in styl, maar tog 'n sterk eenheid vorm. Die gedigte setel in die aarde en in 'n uitsonderlike waarneming en aanvoeling van die natuur. Natuur en emosie gaan hand aan hand en bly gevang in 'n belee ewewig. Nerens is daar tekens van verslapping in die spanningslyn van die bundel nie, en die digter het 'n uitsonderlike vermoe om betekenis en klank tot 'n eenheid te verwerk. Die digter "konfronteer" die werklikheid in al sy gedaantes, sy dit ru, sy dit wreed, sy dit loutere skoonheid en diep emosie. Dit maak haar werk so fris en so gelaai met energie.

Product details

Publisher:
Tafelberg Publishers Ltd
ISBN:
9780624044802
Publication date:
December 2006
Length:
213mm
Width:
137mm
Weight:
174g
Edition:
Uitg
Pages:
96

Other products to consider

windvanger
windvanger

Author:
Breyten Breytenbach
Now R175.95
(eB 1760)
Pyltjies innie sand
Pyltjies innie sand

Author:
Francis Grobler
Now R107.95
(eB 1080)
Vermaning
Vermaning

Author:
Lucas Malan
Now R110.95
(eB 1110)
Retoer
Retoer

Author:
Andries Bezuidenhout
Now R140.95
(eB 1410)

Out of stock

Die vloedbos sal weer vlieg

Die vloedbos sal weer vlieg

In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Visa R200 voucher offer
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project