Video

Die Wonderwerker

Toe Eugene Marais deurtrek van malaria en morfien by 'n vreemde plaashuis in die Waterberg ingeneem word, verander daardie huishouding heeltemal.... more
Author:
Barnard, Chris
Format:
Softcover

Delivery:
South Africa Usually within 8 working days.
Seller:
kalahari.com
Now:
R108.00
eBucks:
eB1 080
Discovery Miles:
1 080
  • Pintrest

Short description

Toe Eugene Marais deurtrek van malaria en morfien by 'n vreemde plaashuis in die Waterberg ingeneem word, verander daardie huishouding heeltemal. Twee vroue ding mee om sy aandag - Maria, die huisvrou, en Jane, 'n jong meisie onder die gesin se sorg.

Long description

Toe Eugene Marais deurtrek van malaria en morfien by 'n vreemde plaashuis in die Waterberg ingeneem word, verander daardie huishouding heeltemal. Twee vroue ding mee om sy aandag - Maria, die huisvrou, en Jane, 'n jong meisie onder die gesin se sorg. En op hulle beurt is daar twee jaloerse mans - Gys, die eggenoot, en hul seun, Adderjan. Oor die maande waarin Marais onder die sorg van die twee vroue herstel, verrig hy wat vir die plaasmense en hul bure na wonderwerke lyk. Hy versamel en ondersoek byna alles, maak diere mak en bring hulle in sy kamer in, genees besoekers. Hy mesmeraais mense en hou hom besig met dinge wat soos toordery lyk. Algaande bring sy teenwoordigheid in almal die verlange na iets onbereikbaars na vore, maar dis Marais se verlange na die jongmeisie, en hare na hom en na 'n ander lewe, wat al die verswee konflikte op die spits dryf.

Product details

Imprint:
Penguin SA
Publisher:
Penguin Book Group
ISBN:
9780143530558
Publication date:
September 2012
Length:
198mm
Width:
129mm
Audience:
General

Customer reviews & ratings