Die aap in jou koffie

Subtitle:
Afrikaanse eponieme van A tot Z
Author:
Anton F. Prinsloo
Format:
Softcover

Now:R200.95
eBucks:eB2010

South Africa

Delivery:
Usually within 7 working days.
Seller:
kalahari.com

Die aap in jou koffie

Short description

Het jy geweet dat as jy cappuccino drink, daar 'n aap in jou koffie is? Waarom staan 'n mens se strottehoof bekend as 'n adamsappel? Is die dahlia regtig na die Sweedse plantkundige Anders Dahl vernoem omdat die blomblare soos sy onversorgde baard en hare

Long description

Het jy geweet dat as jy cappuccino drink, daar 'n aap in jou koffie is? Waarom staan 'n mens se strottehoof bekend as 'n adamsappel? Is die dahlia regtig na die Sweedse plantkundige Anders Dahl vernoem omdat die blomblare soos sy onversorgde baard en hare gelyk het? Dié vrae het almal met eponieme te make: woorde wat gevorm is op grond van mense of plekke se name. So is die dahlia, adamsappel en cappuccino eponieme. In Die Aap in jou koffie beantwoord die gewilde woordeboekmaker, Anton Prinsloo, ongeveer 2,000 van hierdie soort vrae. Die skrywer se besondere humorsin maak dit 'n andersoortige woordeboek – een wat 'n mens met 'n glimlag lees.

Product details

Publisher:
PROTEA BOEKHUIS
ISBN:
9781869194635
Length:
240mm
Width:
168mm
Pages:
352

Other available formats


Other products to consider

Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom
Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom

Author:
Anton F. Prinsloo
Now R320.95
(eB 3210)
Kaalkop
Kaalkop

Author:
Nataniel
Now R284.95
(eB 2850)
Feitegids
Feitegids

Author:
Isabel Uys
Now R378.95
(eB 3790)
Goed om te weet: Die feiteboek vir ingeligte Suid-Afrikaners
Goed om te weet: Die feiteboek vir ingeligte Suid-Afrikaners

Author:
George Claassen; Hans Buttner
Now R288.95
(eB 2890)

Customer reviews & ratings

Buy this product

Die aap in jou koffie

Die aap in jou koffie

Now:R200.95
eBucks:eB2010
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project