Short description
Kuifie en Spokie reis na Sildawie, saam met Professor Alembick en raak onwetend verstrengel in 'n komplot om die Sildawiese koning uit die kussings te lig.
Long description
Kuifie en Spokie reis na Sildawie, saam met Professor Alembick en raak onwetend verstrengel in 'n komplot om die Sildawiese koning uit die kussings te lig. Die plan is om die septer van Koning Ottokar te steel – daarsonder kan die heerser van Sildawie geen aanspraak op die troon maak nie. Die hulp van die nimlike Uys en Buys word ingeroep en 'n jaagtog – deur die nag, oor berge en 'n naelbytvlug in 'n vliegtuig – is Kuifie se voorland.
Customer reviews & ratings