Die begenadiges

Subtitle:
Vyf vroue deur God gebruik on die geestelike gang van die geskiedenis te bepaal
Author:
Francine Rivers
Format:
Softcover

Now:R179.95
eBucks:eB1800

More buying options:

South Africa

Delivery time:
Usually within 8 working days.
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller

Die begenadiges

Short description

Die vroue in die geslagsregister van Jesus Christus was dapper, het risiko's geneem en die onverwagte gedoen. Hulle was nie perfek nie, en tog het God hulle in sy wonderlike plan gebruik om die Verlosser van die wereld voort te bring.

Long description

Die vroue in die geslagsregister van Jesus Christus was dapper, het risiko's geneem en die onverwagte gedoen. Hulle was nie perfek nie, en tog het God hulle in sy wonderlike plan gebruik om die Verlosser van die wereld voort te bring. Ons leef in moeilike tye en soek antwoorde op miljoene vrae. Hierdie vroue kan vir ons die weg wys. Die lesse wat ons by hulle kan leer, is vandag net so toepaslik as in die tyd toe hulle geleef het. Die verhale van die vyf vroue in die geslagsregister van Jesus in nou in een titel beskikbaar. Tamar was 'n vrou van hoop. Ragab een van geloof. Rut was die vrou van liefde en Batseba het ongeewenaarde genade ontvang. En dan is daar Maria, die vrou van gehoorsaamheid. Met die lees van hulle verhale sal jy beter begrip kry vir God se plan met die wereld en tot die besef kom dat hierdie plan ook vir jou insluit.

Product details

Publisher:
CUM
ISBN:
9781868299621
Publication date:
May 2006
Edition:
New title

More buying options

View all 1 used from R100.00
Queries
R100.00
+ R35.00 Post office delivery
Good
Seller: Jeanne Taljaard  
Delivery: Usually within 5 working days.
0

    1     

Other products to consider

Wanneer vreugde kom
Wanneer vreugde kom

Author:
Karen Kingsbury
Now R119.95
(eB 1200)
Karen Kingsbury-omnibus
Karen Kingsbury-omnibus

Author:
Karen Kingsbury
Now R179.95
(eB 1800)
Op die toneel: Stories, reise, stemme
Op die toneel: Stories, reise, stemme

Author:
Dana Snyman
Now R157.95
(eB 1580)
Marta's Legacy 01: Her Mother's Hope
Marta's Legacy 01: Her Mother's Hope

Author:
Francine Rivers
Now R232.95
(eB 2330)

Customer reviews & ratings

Buy this product

Die begenadiges

Die begenadiges

Now:R179.95
eBucks:eB1800
In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project