Die belangrikste storie ooit vertel

Publisher:
CUM
Format:
Softcover

Out of stock

South Africa


Die belangrikste storie ooit vertel Out of stock

Short description

Hierdie boekie vertel in bree trekke verhale oor die skepping, Jesus se geboorte en werk op aarde, die opstanding en ook die hemelvaart. Tussendeur is daar gedeeltes wat as 'n gesinsgesprek tussen ouers en kinders aangebied word.

Long description

Hierdie boekie vertel in bree trekke verhale oor die skepping, Jesus se geboorte en werk op aarde, die opstanding en ook die hemelvaart. Tussendeur is daar gedeeltes wat as 'n gesinsgesprek tussen ouers en kinders aangebied word. Op die manier word die waarhede van God se liefde en vergifnis prakties uitgebeeld. Dit beantwoord ook kernvrae waaroor kinders dalk kan wonder. Die belangrikste storie ooit vertel is veral nuttig in evangelisasiewerk, maar kan ook sommer net gebruik word om die goeie nuus met jou vriende en familie te deel.

Product details

ISBN:
9781770000582
Publication date:
August 2006
Length:
200mm
Width:
133mm
Pages:
32

Other products to consider

The Beginning of the World
The Beginning of the World

Author:
Henry Madison Morris
Now R103.95
(eB 1040)
The Remarkable Record of Job
The Remarkable Record of Job

Author:
Henry Morris
Now R84.95
(eB 850)
The Remarkable Wisdom of Solomon
The Remarkable Wisdom of Solomon

Author:
Henry Morris
Now R122.95
(eB 1230)
Why Jesus? (Sold in Packs of 10)
Why Jesus? (Sold in Packs of 10)

Author:
N. Gumbel
Now R6.95
(eB 70)

Out of stock

Die belangrikste storie ooit vertel

Die belangrikste storie ooit vertel

In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project