Die Boodskap

Dit wil die gaping oorbrug tussen die oorspronklike tale en Afrikaans met die inagneming van die taalverandering wat oor die eeue plaasgevind het.... more
Subtitle:
Die Bybel in hedendaagse Afrikaans
Author:
Joubert, Stephan; van der Watt, Jan
Format:
Hardcover
Average customer rating:
 (Reviews)

In stock

Delivery:
South Africa Next working day in SA main centres if ordered weekdays before 12h00
Seller:
kalahari.com
Now:
R249.00
eBucks:
eB2 490
Discovery Miles:
2 490
  • Pintrest

Short description

Dit wil die gaping oorbrug tussen die oorspronklike tale en Afrikaans met die inagneming van die taalverandering wat oor die eeue plaasgevind het. Die Boodskap wil nie enige ander Bybel vervang nie, maar is bedoel as ’n lekkerlees-teks waardeur die leser hom dieper in die gebeure kan ingrawe.

Long description

Die Boodskap is ’n lekkerlees-Bybel met ’n enig-in-sy-soort fokus. Die doel daarvan is om die stemming, spitsvondigheid en kleurrykheid van die Grieks en Hebreeus gevange te neem, maar om terselfdertyd die gevoel van ’n eerstehandse ervaring te behou.

Product details

Imprint:
CUM
Publisher:
CUM
ISBN:
9781868298884
Publication date:
May 2006
Pages:
1636
Audience:
General
Pages:
1636