Die buiteposte

Author:
Dan Sleigh
Format:
Hardcover
Average customer rating:
 (Reviews)

Now:R425.95
eBucks:eB4260

South Africa

Delivery:
Usually within 7 working days.
Seller:
kalahari.com

Die buiteposte

Short description

Die Buiteposte is die resultaat van 30 jaar van navorsing in Suid-Afrika en in Europa, waar die VOC sy ontstaan gehad het.

Long description

Die Buiteposte is die resultaat van 30 jaar van navorsing in Suid-Afrika en in Europa, waar die VOC sy ontstaan gehad het. Dr. Sleigh is een van slegs 'n klein aantal geskiedkundiges wat die sewentiende-eeuse skrif van die VOC-dokumente met gemak lees. Hy is lid van verskeie plaaslike en internasionale geskiedenisvereniging en bewaringsorganisasies en word landswyd erken as adviseur rakende sake wat op die VOC betrekking het. 'n Verversingstasie is in 1652 in Tafelbaari aangelê om skepe te bedien op die roete tussen Europa en Oos-Indië. Dié diens is deur 'n netwerk van bemande buiteposte aan die Kaapse kus en op die nabygeleë eilande moontlik gemaak.

Product details

Publisher:
PROTEA BOEKHUIS
ISBN:
9781869190859
Publication date:
January 2004
Length:
250mm
Width:
167mm
Weight:
1580g
Edition:
illustrated edition
Pages:
792
Illustrations:
Illustrations, maps

Other products to consider

Blood Meridian: Or the Evening Redness in the West
Blood Meridian: Or the Evening Redness in the West

Author:
Cormac McCarthy
Now R151.95
(eB 1520)
Sabbatsreis
Sabbatsreis

Author:
Annelie Botes
Now R189.95
(eB 1900)
Die ware generaal Koos de la Rey
Die ware generaal Koos de la Rey

Author:
Hennie de la Rey
Now R120.95
(eB 1210)
Don Quixote: The History and Adventures of the Renowned
Don Quixote: The History and Adventures of the Renowned

Author:
Miguel de Cervantes Saavedra
Now R117.95
(eB 1180)

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  Die Buiteposte
Reviewed by Johann H Claassen from Paarl, RSA on 23 June 2007
833 of 1861 people found the following review helpful:

Selde in die geskiedenis kom daar iemand na vore wat die geskiedenis op so 'n treffende wyse kan verwoord. Die navorsing gedoen deur die skrywer is van 'n uistaande gehalte en die skryfwerk voeg meer as waarde toe tot die letterkunde in die algemeen. 'n Absolute moet vir die boekrak, die koffietafel en alle oë wat nog kan lees.

Was this review helpful?    

Buy this product

Die buiteposte

Die buiteposte

Now:R425.95
eBucks:eB4260
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project