Die dieper dors

Author:
Koos Kombuis
Format:
Softcover
Average customer rating:
 (Reviews)

Now:R175.95
eBucks:eB1760

More buying options:

South Africa

Delivery:
Usually within 7 working days.
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller

Die dieper dors

Short description

“Die Dieper Dors is meer as net ‘n bundel rubrieke. Dit is ‘n collage van gedagtes, essays, en selfs poësie wat deur hom (Koos Kombuis) geskryf is die afgelope drie jaar. In samehang lees dit soos ‘n seldsame en uiters ontboesemende gesprek tussen die skrywer en homself; vol humor patos, en interessante brokkies inligting wat tot dusver streng geheim was.” – Litnet

Long description

Die jongste versameling rubrieke en essays van hierdie skrywer volg op die spore van sy vorige versamelings, My mamma is 'n taal en Afrikaans, my darling. Die stukke wissel tussen humor en erns, maar is dikwels ook 'n kombinasie van die twee. Hier het ons weer eens die unieke stem van Koos Kombuis - heerlik oneerbiedig by tye, maar altyd met 'n eerlike mening oor gebeure en dinge. Maar Die dieper dors is ook meer as net 'n bundel rubrieke. Dit is 'n collage van gedagtes, essays, en selfs poesie wat deur hom geskryf is die afgelope drie jaar. In samehang lees dit soos 'n seldsame en uiters ontboesemende gesprek tussen die skrywer en homself; vol humor, patos, en interessante brokkies inligting wat tot dusver streng geheim was.

Product details

Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
ISBN:
9780798147330
Publication date:
August 2006
Length:
213mm
Width:
137mm
Weight:
240g
Edition:
New title
Pages:
192

More buying options

View all 1 new from R170.001 used from R80.00
Queries
R80.00
+ R35.00 Post office delivery
Like New
Seller: boxedrat  
Delivery: Dependent on 3rd party seller
Comments and Delivery details: Delivery within 5 work days
0

R170.00
+ R35.00 Post office delivery
New
Seller: Petru-Nell Skryfbesigheid  
Delivery: Dependent on 3rd party seller
0

    1     

Other products to consider

Kruidjie roer my
Kruidjie roer my

Author:
Antoinette Pienaar
Now R198.95
(eB 1990)
Anderkant die scrap
Anderkant die scrap

Author:
Dana Snyman
Now R179.95
(eB 1800)
Marius se merkwaardige medisyne
Marius se merkwaardige medisyne

Author:
Roald Dahl
Now R97.95
(eB 980)
Die mooiste Afrikaanse sprokies
Die mooiste Afrikaanse sprokies

Author:
Pieter W. Grobbelaar
Now R198.95
(eB 1990)

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  Koos bly Koos
Reviewed by Jeremy on 16 April 2009
7989 of 16395 people found the following review helpful:

Ek was opgewonde toe ek Koos ontdek..maar as jy enige van sy skrewe gelees het, gaan hierdie jou nie opgewonde maak nie. Het sopas Jaco Kirsten ontdek. Dink hy is die nuwe Koos op die rak.

Was this review helpful?    

Buy this product

Die dieper dors

Die dieper dors

Now:R175.95
eBucks:eB1760
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project