Die geskiedenis van boerekos 1652 - 1806

Author:
H.W. Claassens
Format:
Hardcover

Now:R225.95
eBucks:eB2260

South Africa

Delivery:
Usually within 7 working days.
Seller:
kalahari.com

No image

Short description

Hierdie titel is 'n verkorte weergawe van 'n tesis vir 'n D.Phil-graad wat in 2004 by die Universiteit van Pretoria verwerf is.

Long description

Hierdie titel is 'n verkorte weergawe van 'n tesis vir 'n D.Phil-graad wat in 2004 by die Universiteit van Pretoria verwerf is. Dit handel oor die geskiedenis van die koskultuur van die Europeers wat hulle in die sewentiende en agtiende eeu aan die Kaap gevestig het en deel van hulle nasate, die Afrikaners, gebly het. Tydens die genoemde tydperk is reeds begin om daarna as Boerekos te verwys. Die basiese uitgangspunt van die studie was om na te vors waar die oorsprong le van die koskultuur wat in die sewentiende eeu na die Kaap gekom het, wat die koskultuur behels het en wie daardie koskultuur aan die Kaap beinvloed het. Die stof vir die studie is derhalwe in drie grondtemas verdeel. Die historiese agtergrond handel oor invloede op die sewentiende-eeuse Hollandse kookkultuur wat aanleiding gegee het tot die noodsaak van 'n verversingstasie aan die Kaap, die vestiging van die Hollandse kultuur aan die Kaap, en die gemeenskap wat in die vestigingsperiode ontstaan het. Die tweede tema oor wat die koskultuur behels het wat die Europeers in die sewentiende eeu na die Kaap gebring het, word toegelig. Die derde tema wat gaan oor die invloed van Oosterlinge op die kookkultuur aan die Kaap, word ook bespreek. In die slot word gewys op bevindings wat die studie opgelewer het en 'n vlugtige blik word gegee op die verdere verloop van die koskultuur gedurende die Britse bewind, die Groot Trek, die Anglo-Boereoorlog, die tydperk van verstedeliking, die hoogtepunt van Afrikaner-nasionalisme, en die huidige tydsgewrig.

Product details

Publisher:
PROTEA BOEKHUIS
ISBN:
9781869191061
Publication date:
October 2006
Length:
222mm
Width:
146mm
Weight:
895g
Edition:
New title
Pages:
560

Other available formats


Other products to consider

Seven Battles That Shaped South Africa
Seven Battles That Shaped South Africa

Author:
David Williams; Greg Mills
Now R211.95
(eB 2120)
New history of South Africa
New history of South Africa

Author:
Bernard Mbenga; Herman Giliomee
Now R446.95
(eB 4470)
Beyond the miracle: Inside the new South Africa
Beyond the miracle: Inside the new South Africa

Author:
Allister Sparks
Now R166.95
(eB 1670)

Customer reviews & ratings

Buy this product

No image

Die geskiedenis van boerekos 1652 - 1806

Now:R225.95
eBucks:eB2260
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project