Die groot aanhalingsboek

Author:
Piet Muller; George Claassen; Morkel van Tonder
Format:
Softcover

Now:R284.95
eBucks:eB2850

More buying options:

South Africa

Delivery:
Usually within 7 working days.
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller

Die groot aanhalingsboek

Short description

“Soos Piet Cillié (of Dante of Tom Stoppard of Koos de la Rey of wie ook al) gesê het …” Wil jy ook soms ’n sin so begin? Dan moet jy dadelik Die Groot Aanhalingsboek aanskaf. Die meeste van hierdie versameling van meer as 4 000 aanhalings, ingedeel in 59 temas, sal jy nie sommer agter enige klip of op die internet raakloop nie. Die boek bevat ook ’n kort omskrywing van elke aangehaalde persoon, met ‘n register agterin van wie wat gesê het.

Long description

’n Goed gekose aanhaling kan die sout van enige toespraak wees. Die Groot Aanhalingsboek word lank reeds erken as die standaardbron vir aanhalings in Afrikaans, en nou is hy nóg groter en nuttiger.

Afrikaanse sprekers of skrywers wil in die eerste plek Afrikaanse bronne ontgin, en die eerste uitgawe in 1986 het veral gekonsentreer op oorspronklike Afrikaanse aanhalings. Terselfdertyd wil hulle gevleuelde woorde uit die klassieke en wêreldtale ook in klinkende Afrikaans kan aanhaal. In die tweede, hersiene uitgawe in 1998 is aanhalings uit die wêreldletterkunde, -politiek, -kuns en ander terreine dus aansienlik uitgebrei.

In hierdie nuwe, bygewerkte uitgawe met bykans 4 500 aanhalings, ingedeel volgens onderwerp en met ’n indeks om naslaan te vergemaklik, het George Claassen byna ’n dekade se nuwe aanhalings ingesluit. Geboorte- en sterftedatums en identifiserende besonderhede oor die aangehaalde persone is ook toegevoeg. Voorwaar onontbeerlik vir enigeen wat op soek is na ’n gepaste aanhaling in Afrikaans.

Product details

Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
ISBN:
9780798148139
Publication date:
September 2007
Length:
213mm
Width:
137mm
Weight:
550g
Edition:
New title
Pages:
608

Table of contents

  • Voorwoord 7
  • Afrika, Afrikaans en die Afrikaanses 11
  • Arbeid 31
  • Argitektuur en boukuns 36
  • Armoede en Rykdom 41
  • Berou en Skuld 45
  • Boeke, Leterkunde and die Literatuur 48
  • Demokrasie 69
  • Die Diereryk 77
  • Diplomasie 81
  • Die Dood 85
  • Drama en Toneelkuns, Rolprente en Televisie 98
  • Drome 101
  • Die Ekonomie 104
  • Filosofie 112
  • Gebed 115
  • Geregtigheid 123
  • Geskiedenis en Beskawing 130
  • Geweld 141
  • Godsdiens, Geloof en Bygeloof 144
  • Goed en Kwaad 179
  • Graffiti, Baniere, Plakkate 185
  • Humor 191
  • Jaargetye en die Natuur 195
  • Jeug en Ouderdom 207
  • Die Kerk, Moskee, Tempel, Sinagoge 216
  • Die Kuns: Beeldend en Algemeen 220
  • Landbou 230
  • Die Lewe 234
  • Lewenswysheid 243
  • Liefde en Haat 270
  • Mag en Heerssug 284
  • Man en Vrou 287
  • Die Media 300
  • Die Mens 320
  • Musiek 328
  • Nasies en Volke 340
  • Onderwys en Opvoeding 345
  • Oorlog en Militer 351
  • Ouerskap 375
  • Politiek en Staatsmanskap 380
  • Reis 404
  • Seks 408
  • Sensuur 418
  • Die Skilderkuns 425
  • Skoonheid 428
  • Sport en Vermaak 432
  • Spys en Drank 442
  • Sterwenswoorde 449
  • Suid-Afrikana 461
  • Tale en die Gesprek 501
  • Tyd en Ewigheid 505
  • Verleentheiduitsprake 515
  • Vrede 522
  • Vriendskap 528
  • Vryheid 537
  • Waarheid 543
  • Wetenskap en Tegnologie 551
  • Die Woord 582
  • Register 588
  • More buying options

    View all 1 new from R230.00
    Queries
    R230.00
    + R35.00 Post office delivery
    New
    Seller: Ann_bubbles  
    Delivery: Dependent on 3rd party seller
    Comments and Delivery details: Brand new, no marks, no torn pages.
    0

        1     

    Other products to consider

    Popper Selections
    Popper Selections

    Author:
    Sir Karl R. Popper
    Was R304.95
    Now R256.95
    (eB 2570)
    13: Understanding Nature: Case Studies in Comparative Epistemology
    13: Understanding Nature: Case Studies in Comparative Epistemology

    Author:
    Hub Zwart
    Now R3,974.95
    (eB 39750)
    The Courage to Create
    The Courage to Create

    Author:
    Rollo May
    Now R140.95
    (eB 1410)
    Utopia
    Utopia

    Author:
    Thomas More; More
    Now R35.95
    (eB 360)

    Customer reviews & ratings

    Buy this product

    Die groot aanhalingsboek

    Die groot aanhalingsboek

    Now:R284.95
    eBucks:eB2850
    The basket has moved
     
    Free delivery on orders over R250 *
     
    My wishlists
    Your wishlist is empty
    Earn with Visa Premium
     
    eBucks
     
    m.kalahari.com
     
    Become a corporate client with kalahari.com
     
    Book donation project