Die groot anders-maak

Author:
Jan Rabie
Format:
Softcover

Now:R171.95
eBucks:eB1720

More buying options:

South Africa

Delivery:
Usually within 7 working days.
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller

Die groot anders-maak

Short description


Die groot anders-maak (1964) is die tweede deel van Jan Rabie se reeks prosawerke oor die vroeë geskiedenis aan die suidpunt van Afrika, wat onder die algemene titel Bolandia verskyn het. Die eerste deel was Eiland voor Afrika

Long description


Die groot anders-maak (1964) is die tweede deel van Jan Rabie se reeks prosawerke oor die vroeë geskiedenis aan die suidpunt van Afrika, wat onder die algemene titel Bolandia verskyn het. Die eerste deel was Eiland voor Afrika (1964), die derde deel Waar jý sterwe (1966) en die vierde Ark (1977).

Toe die eerste wit trekboere die berge tussen die Boland en die Karoo oorgesteek het op soek na nuwe weiding vir hul steeds aangroeiende veetroppe, was dit die begin van die einde vir die onafhanklike leefwyse van die Khoi-Khoi wat so lank die heersers oor die uitgestrekte vlaktes was.

Aan die hand van die lotgevalle van die Hottentotvrou Keas, wat die witmense se lewenswyse leer ken en aanvaar het, maar dan probeer om na haar volk terug te gaan en ontdek dat hulle reeds tot ondergang gedoem is, teken Jan Rabie in Die groot anders-maak die sedelike en fisieke verval van ’n trotse ras en eiesoortige lewensvorm wat nie kon staande bly teen die invloede wat van die nuwe, Europese, intrekkers uitgegaan het nie.

“Rabie se [Bolandia]-tetralogie [is] een van die deurtastendste verkennings van die Afrikaner se herkoms en identiteit en – veral wat Die groot anders-maak en Waar jý sterwe betref – ’n waardige bydrae tot die “roots”-verkenning in die hedendaagse literatuur.”

– JC Kannemeyer


“Die hele verwikkeldheid van ons vroeë geskiedenis kristalliseer hier. …”

– Anna van Zyl, Kriterium




This novel was published in 1964 as part of a series of novels depicting the early history of Southern Africa, and was regarded as Rabie’s best novel. When the first white farmers crossed the mountains from the Boland into the Karoo it was the beginning of the end for the Khoikhoi people who had lived in these parts for so long. This is the poignant story of the decline of a once proud race.

Product details

Publisher:
Best Books
ISBN:
9780798144285
Publication date:
July 2004
Length:
213mm
Width:
137mm
Weight:
205g
Edition:
1
Pages:
144

More buying options

View all 1 new from R80.001 used from R60.00
Queries
R60.00
+ R35.00 Post office delivery
Like New
Seller: Margie H  
Delivery: Dependent on 3rd party seller
Comments and Delivery details: Very Good condition
0

R80.00
+ R35.00 Post office delivery
New
Seller: Madeleine  
Delivery: Dependent on 3rd party seller
0

    1     

Other products to consider

Sexing the Cherry
Sexing the Cherry

Author:
Jeanette Winterson
Now R113.95
(eB 1140)
Blue Horizon
Blue Horizon

Author:
Wilbur Smith
Now R113.95
(eB 1140)
The Whale Caller
The Whale Caller

Author:
Zakes Mda
Now R117.95
(eB 1180)
Anna: Dogter van Engela van Bengale
Anna: Dogter van Engela van Bengale

Author:
Therese Benade
Now R188.95
(eB 1890)

Customer reviews & ratings

Buy this product

Die groot anders-maak

Die groot anders-maak

Now:R171.95
eBucks:eB1720
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project